Nicolaas Johannes Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d7.e9.
Voorname  Nicolaas Johannes
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Daniël Stephanus Albertus Henning
Moeder  Heiltjie Johanna Steyn
# ste kind van vader  9
Noemnaam  Nicolaas Johannes
Geboortedatum  1880-8-7
Geboorteplek  Het Kamp, Zastron
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1954-5-22
Sterfplek  Zastron
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Hester Sophia Steyn    Aliwal-Noord  sterf 1936
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Daniël Stephanus Albertus Henning Manlik  Hester Sophia Steyn  1906-2-17  1993-2-26
2 Pieter Hermanus Steyn Henning Manlik  Hester Sophia Steyn  1907-6-27  2005-1-23
3 Elizabeth Henning Vroulik  Hester Sophia Steyn    
4 Heila Henning Vroulik  Hester Sophia Steyn    
5 Hester Henning Vroulik  Hester Sophia Steyn  1916-6-22  
6 Nicolaas Henning Manlik  Hester Sophia Steyn  1918-4-10  2013-5-21
7 Steyn Henning Manlik  Hester Sophia Steyn  1926-9-26  1977-4-30
Geskiedenis
Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog veg Nicolaas Johannes as 'n 19-jarige jongman aan Boerekant. Hy veg eers onder Kmdt (latere Genl) Fouche en later onder Genl Scheepers. In Transvaal doen hy koors op, word deur die Engelse gevang en na Ceylon gedeporteer. Na sy terugkoms op Het Kamp, Zastron, begin hy weer boer. Later word hy burgemeester van Zastron. Hy word ook 'n sakeman, deur eers 'n slaghuis en algemene winkel te bedryf, en later 'n meule en plaasimplementewinkel
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Jan Hendrik Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Daniël Stephanus Albertus Henning
/¯¯ Jacobus Du Plessis
\__ Anna Magdalena Du Plessis
\__ Petronella Magdalena (Onbekend)
Nicolaas Johannes Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Hermanus Johannes Steyn
\__ {mvmName}
\__ Heiltjie Johanna Steyn
/¯¯ {mmvName}
\__ Magdalena Sophia Maria Swanepoel
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Nicolaas Johannes Henning a2.b1.c3.d7.e9.
    Daniël Stephanus Albertus Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f1.
        Levina Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f1.g1.
        Nicolaas Johannes Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f1.g2.
    Pieter Hermanus Steyn Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f2.
        Nicolas Johannes Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f2.g1.
        Annamarie Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f2.g2.
    Elizabeth Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f3.
    Heila Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f4.
    Hester Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f5.
    Nicolaas Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f6.
        Hester Sophia Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f6.g1.
        Helena Margaretha Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f6.g2.
    Steyn Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f7.
Fotos

b1.c3.d7.e9. Nicolaas Johannes Henning * 7-8-1880
Beskou lys van mense op foto


Drie broers: b1.c3.d7.e4. Hermanus Johannes Henning * 2-6-1867, Nicolaas Johannes Henning (e9) en Jan Hendrik Henning (e2) * 16-11-1863
Beskou lys van mense op foto


Die plaashuis op Het Kamp, distrik Zastron - die plaas van b1.c3.d7.e9. Nicolaas Johannes Henning
Beskou lys van mense op foto


Die Rouxville en Zastron Hennings in die Diyatalawa krygsgevangenekamp, Ceylon op 8 Maart 1901. Herkenbaar op die foto: Voorste ry, heel links b1.c3.d10.e8. Hans Henning; Voorste ry, middel b1.c3.d7.e9. Nicolaas Johannes Henning; Middel, heel links b1.c3.d10.e3. Jan Hendrik (Jan Klaarwater) Henning; Middel, tweede van regs b1.c3.d10.e7. "Christiaan Rudolf (Chrisjan Houtbeen) Henning; Middel, heel regs b1.c3.d10.e4. Olof Abraham (Oelf) Henning; Agter, heel regs b1.c3.d10.e9. Hennie Henning
Beskou lys van mense op foto