Daniël Stephanus Albertus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d7.
Voorname  Daniël Stephanus Albertus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jan Hendrik Henning
Moeder  Anna Magdalena Du Plessis
# ste kind van vader  7
Noemnaam  Daniël Stephanus Albertus
Geboortedatum  1838-7-20
Geboorteplek  Elandshoek, Aliwal-Noord
Doopdatum  1838-9-2
Doopplek  Cradock
Sterfdatum  1922-8-21
Sterfplek  Het Kamp, Zastron
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Heiltjie Johanna Steyn  1860-1-6  Aliwal-Noord  sterf 1930
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Magdalena Sophia Maria Henning Vroulik  Heiltjie Johanna Steyn  1860-11-16  
2 Jan Hendrik Henning Manlik  Heiltjie Johanna Steyn  1863-11-16  1947-7-21
3 Anna Magdalena Henning Vroulik  Heiltjie Johanna Steyn  1865-9-23  1899-12-28
4 Hermanus Johannes Henning Manlik  Heiltjie Johanna Steyn  1867-6-2  1960-8-7
5 Heiltje Johanna Henning Vroulik  Heiltjie Johanna Steyn    
6 Machel Magdalena Henning Vroulik  Heiltjie Johanna Steyn  1871-5-30  1903-6-30
7 Daniël Stephanus Henning Manlik  Heiltjie Johanna Steyn  1873-1-26  
8 Elizabeth Catharina Henning Vroulik  Heiltjie Johanna Steyn  1877-6  1901-11-9
9 Nicolaas Johannes Henning Manlik  Heiltjie Johanna Steyn  1880-8-7  1954-5-22
Geskiedenis
Die egpaar boer aanvanklik saam met sy ouers op die plaas Elandshoek, in die Aliwal-Noord distrik, dog trek mettertyd verder Noord en vestig hulle op die plaas HET KAMP, voor die bestaan van die dorp Zastron. Die naam Het Kamp is gegee aan die plek waar die Boerelaer aan die voet van die berg Vechtkop gestaan het en waar die Basoeto finaal aan die einde van die tweede Basoeto-oorlog verslaan is. Hy was die Vrederegter van die geweste en die eerste plaasskool het onder sy toesig op Het Kamp tot stand gekom. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog dien hy in die Rouxville Kommando, dog word op 13-1-1901 te Het Kamp deur die Britse magte krygsgevangene geneem en na die Aliwal-Noord Konsentrasiekamp weggevoer. Van hier af word hy met die skip Montrose na Bermuda weggevoer waar hy aangehou is. Na die oorlog keer hy na ’n verwoesde plaas terug. Sy vrou, Heiltjie se broer, Nicolaas Johannes Steyn is ook met 'n Henning meisie, b7.c1.d5. Martha Magdalena Catharina Henning getroud
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht
/¯¯ Jan Hendrik Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Martha Magdalena Nienaber
\__ {vmmName}
Daniël Stephanus Albertus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Jacobus Du Plessis
\__ {mvmName}
\__ Anna Magdalena Du Plessis
/¯¯ {mmvName}
\__ Petronella Magdalena (Onbekend)
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Daniël Stephanus Albertus Henning a2.b1.c3.d7.
    Magdalena Sophia Maria Henning  a2.b1.c3.d7.e1.
    Jan Hendrik Henning  a2.b1.c3.d7.e2.
        Johanna Hendrina Henning  a2.b1.c3.d7.e2.f1.
        Heiltjie Johanna Henning  a2.b1.c3.d7.e2.f2.
        Daniël Stephanus Albertus Henning  a2.b1.c3.d7.e2.f3.
        Johanna Hendrina Henning  a2.b1.c3.d7.e2.f4.
        Catharina Elizabeth Henning  a2.b1.c3.d7.e2.f5.
    Anna Magdalena Henning  a2.b1.c3.d7.e3.
    Hermanus Johannes Henning  a2.b1.c3.d7.e4.
        Daniël Stephanus Albertus Henning  a2.b1.c3.d7.e4.f1.
        Maria Elizabeth Henning  a2.b1.c3.d7.e4.f2.
        Heiltje Johanna Henning  a2.b1.c3.d7.e4.f3.
    Heiltje Johanna Henning  a2.b1.c3.d7.e5.
    Machel Magdalena Henning  a2.b1.c3.d7.e6.
    Daniël Stephanus Henning  a2.b1.c3.d7.e7.
    Elizabeth Catharina Henning  a2.b1.c3.d7.e8.
    Nicolaas Johannes Henning  a2.b1.c3.d7.e9.
        Daniël Stephanus Albertus Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f1.
        Pieter Hermanus Steyn Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f2.
        Elizabeth Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f3.
        Heila Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f4.
        Hester Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f5.
        Nicolaas Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f6.
        Steyn Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f7.