Hermanus Johannes Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d7.e4.
Voorname  Hermanus Johannes
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Daniël Stephanus Albertus Henning
Moeder  Heiltjie Johanna Steyn
# ste kind van vader  4
Noemnaam  Hermanus Johannes
Geboortedatum  1867-6-2
Geboorteplek  Burgersdorp
Doopdatum  1867-6-27
Doopplek  Aliwal-Noord
Sterfdatum  1960-8-7
Sterfplek  Spitskop, Zastron
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Elizabeth Anna Henning  1889-11-12  Rouxville  sterf 1950
2 Susan Van Der Merwe  1951-5-31  Aliwal-Noord   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Daniël Stephanus Albertus Henning Manlik  Elizabeth Anna Henning    1892-6-29
2 Maria Elizabeth Henning Vroulik  Elizabeth Anna Henning    
3 Heiltje Johanna Henning Vroulik  Elizabeth Anna Henning    
Geskiedenis
As jong seun het hy waggestaan op die Basoetogrons. Hy het deelgeneem aan die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 en was een wat tot die end toe geveg het. Hy het eers onder Kmdt (latere Genl) J H Olivier gedien en later onder Kmdt W D Fouche. Sy huis en al sy besittings is gedurende die oorlog deur die Britse magte verwoes. Gedurende die tyd dat die Engelse begin het om die Boerevrouens en kinders in konsentrasiekampe te plaas, het sy vrou Elizabeth op die plaas Vaalbank in die distrik Aliwal-Noord gewoon. Sy het op 'n stadium met 'n kar en vier osse ingery dorp toe. Die Engelse het haar osse afgeneem en haar aangehou. Nadat sy 'n week lank aangehou is, en na vele gesmeek het hulle haar op £500 (pond) borgtog vrygelaat. Sy is dadelik terug plaas toe. Daar aangekom was die kommando van Kmdt W D Fouche, waarvan haar man lid was, op die plaas. Aangesien sy nie na die kamp wou teruggaan nie, het sy te perd saam met die kommando gery. Haar man het vir haar blyplek by 'n mnr Kruger in die Burgersdorpdistrik gekry, waar sy tot die einde van die oorlog gebly het. Na die oorlog moes Hermanus Johannes nie net van voor af alles weer opbou nie, hy moes ook sy vader, moeder, broers en susters en twee weeskinders versorg, totdat elkeen sy eie bestaan kon maak
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Jan Hendrik Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Daniël Stephanus Albertus Henning
/¯¯ Jacobus Du Plessis
\__ Anna Magdalena Du Plessis
\__ Petronella Magdalena (Onbekend)
Hermanus Johannes Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Hermanus Johannes Steyn
\__ {mvmName}
\__ Heiltjie Johanna Steyn
/¯¯ {mmvName}
\__ Magdalena Sophia Maria Swanepoel
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Hermanus Johannes Henning a2.b1.c3.d7.e4.
    Daniël Stephanus Albertus Henning  a2.b1.c3.d7.e4.f1.
    Maria Elizabeth Henning  a2.b1.c3.d7.e4.f2.
    Heiltje Johanna Henning  a2.b1.c3.d7.e4.f3.
Fotos

b1.c3.d7.e4. Hermanus Johannes Henning * 2-6-1867 en eggenote b1.c6.d3.e4. Elizabeth Anna (gebore Henning)
Beskou lys van mense op foto


Drie broers: b1.c3.d7.e4. Hermanus Johannes Henning * 2-6-1867, Nicolaas Johannes Henning (e9) en Jan Hendrik Henning (e2) * 16-11-1863
Beskou lys van mense op foto