Jan Hendrik Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c3.d7.e2. |
Voorname |
|
Jan Hendrik |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Daniël Stephanus Albertus Henning |
Moeder |
|
Heiltjie Johanna Steyn |
# ste kind van vader |
|
2 |
Noemnaam |
|
Jan Hendrik |
Geboortedatum |
|
1863-11-16 |
Geboorteplek |
|
|
Doopdatum |
|
1864-1-10 |
Doopplek |
|
Aliwal-Noord |
Sterfdatum |
|
1947-7-21 |
Sterfplek |
|
Zastron |
|
|
|
Geskiedenis |
Tydens die Tweede Vryheidsoorlog, 1899 - 1902 woon hy op die plaas Pelgrimsrust in die Smithfield distrik. Hy dien in die Rouxville Kommando - Slikspruit Veldkornetskap. Hy word op 24 Julie 1900 by Retiefsnek krygsgevangene geneem en in die Diyatalawa Krygsgevangenekamp te Ceylon aangehou.
|
|