Daniël Stephanus Albertus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c3.d7.e9.f1. |
Voorname |
|
Daniël Stephanus Albertus |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Nicolaas Johannes Henning |
Moeder |
|
Hester Sophia Steyn |
# ste kind van vader |
|
1 |
Noemnaam |
|
Daniël Stephanus Albertus |
Geboortedatum |
|
1906-2-17 |
Geboorteplek |
|
Aliwal-Noord |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1993-2-26 |
Sterfplek |
|
Pretoria |
|
Huwelike |
No. |
Naam |
Datum |
Plek |
Nota |
1 |
Myra Mabel Herbst |
1934-5-15 |
Bagley, Distrik Wepener |
sterf 1991 |
|
|
Geskiedenis |
Na voltooiing van sy skoolloopbaan te Zastron en Ficksburg, begin hy saam met sy pa op die plaas Het Kamp boer. Die depressie noodsaak hom egter om die plaas te verlaat en hy sluit gedurende 1931 by die SA Polisie aan en word te Bethulie gestasioneer. Hy dien hierna vir 'n tydlank in die ou Suid-Wes -Afrika (Namibië) en word gedurende 1943 na Bloemfontein verplaas. Hierna volg Kimberley en Benoni, waar hy by die SAP se meganiese werkswinkels gestasioneer is. Hy dien tot 1961, waana hy op 55 jarige leeftyd met pensioen aftree. Hy keer terug na die plaas Panbult ('n deel van Het Kamp) waar hy tot 1975 boer. Hy verkoop die plaas en tree af in Pretoria
|
|