Nicolaas Johannes Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d7.e9.f1.g2.
Voorname  Nicolaas Johannes
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Daniël Stephanus Albertus Henning
Moeder  Myra Mabel Herbst
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Nicolaas Johannes
Geboortedatum  1942-10-1
Geboorteplek  Windhoek
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2015-9-6
Sterfplek  Pretoria
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Marita Van Aarde  1968-6-29  Pretoria  sterf 2006
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Wilma Henning Vroulik  Marita Van Aarde  1972-3-11  
2 Marné Henning Vroulik  Marita Van Aarde  1973-11-1  
3 Zelda Myra Henning Vroulik  Marita Van Aarde  1976-10-15  
4 Daniël Stephanus Albertus Henning Manlik  Marita Van Aarde  1978-8-1  
Geskiedenis
Nico word te Windhoek in die ou Suid-Wes-Afrika (Namibië) gebore. Kort na sy geboorte verhuis hulle na Bloemfontein waar hy sy skoolloopbaan begin. Hy matrikuleer in 1960 aan die Hoërskool Brandwag, Benoni. Hy verwerf 'n BSc Honneurs graad in Skeikunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy ontmoet sy toekomstige vrou, Marita, op Stellenbosch, waar sy ook vir 'n BSc graad studeer. Na 'n kort rukkie in die onderwys en by die Universiteit van Stellenbosch as tegnikus, verhuis hy na Pretoria en sluit by die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde aan. Hy werk as wetenskaplike in die Algemene Chemie afdeling. Hy en marita trou op 29 Junie 1968 in Pretoria. Aan die einde van 1972 bedank hy en 'n kollega by die SABS en met groot wins in gedagte, verhuis hulle na Ceres, in die Boland, met die idee om essensiële olies te vervaardig. Die mark was glad nie so rooskleurig as wat hulle gedink het nie en op die ou end moes hulle die poging laat vaar. Hierna beland hy by 'n appelsap fabriek in Ceres. Hier het hy bygedra tot die ontwikkeling van vrugtesappe wat vandag algemeen op ons winkelrakke bekend is. Hy bedank by Ceres en sluit gedurende 1979 by die WNNR aan. Nico en Marita is die ouers van vier baie begaafde kinders wat almal buitengewoon op akademiese gebied presteer.
Voorgeslagte
/¯¯ Daniël Stephanus Albertus Henning
/¯¯ Nicolaas Johannes Henning
\__ Heiltjie Johanna Steyn
/¯¯ Daniël Stephanus Albertus Henning
/¯¯ Pieter Hermanus Steyn
\__ Hester Sophia Steyn
\__ Catherine Sophia Dorothea Steyn
Nicolaas Johannes Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Myra Mabel Herbst
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Nicolaas Johannes Henning a2.b1.c3.d7.e9.f1.g2.
    Wilma Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f1.g2.h1.
        Henko Pieter Van Der Merwe  
        Marelie Christie Van Der Merwe  
    Marné Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f1.g2.h2.
    Zelda Myra Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f1.g2.h3.
    Daniël Stephanus Albertus Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f1.g2.h4.
        Nicolis Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f1.g2.h4.i1.
        Ivan Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f1.g2.h4.i2.
Fotos

Ses lede van die eerste bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond toe dit op 21 Julie 1984 gestig is. Voor: b9.c3.d3.e3.f4.g2.h2. Nicolaas Gideon Christiaan Henning * 11-2-1949 en b7.c8.d5.e10.f6. Elizabeth (Liza) Brümmer (gebore Henning) * 6-7-1948. Agter v.l.n.r. b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning * 14-12-1943, b5.c1.d3.e1.f7.g1. Jan Andries Henning * 1-4-1929, b1.c3.d2.e2.f2.g1. Jan Hendrik Henning * 3-2- 1922, b1.c3.d7.e9.f1.g2. Nicolaas Johannes Henning*1-10-1942
Beskou lys van mense op foto


Die tweede bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond v.l.n.r. b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning, b1.c3.d7.e9.f1.g2. Nicolaas Johannes Henning, b5.c1.d3.e1.f7.g1. Jan Andries Henning, b1.c3.d2.e2.f2.g1. Jan Hendrik Henning, b7.c1.d10.e3.f5.g1. Leonard Henry Henning, b7.c2.d3.e5.f2.g3. Pieter Emile Henning, b6.c4.d1.e5.f9.g6. Mauritz Martin Henning, b1.c8.d6.e8.f1.g3. Jozef Hendrick Henning
Beskou lys van mense op foto


Die derde bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond. Voor v.l.n.r. b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning, b5.c1.d3.e1.f7.g1. Jan Andries Henning, b1.c3.d2.e2.f2.g1. Jan Hendrik Henning en b1.c3.d7.e9.f1.g2. Nicolaas Johannes Henning.Agter v.l.n.r. b6.c4.d1.e5.f9.g6. Mauritz Martin Henning, b7.c2.d3.e5.f2.g3. Pieter Emile Henning, b1.c3.d10.e10.f4.g2. Pieter Henning en b1.c8. d6.e8.f1.g3. Jozef Hendrick Henning
Beskou lys van mense op foto


Die vierde bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond, v.l.n.r. b1.c3.d7.e9.f1.g2.Nicolaas Johannes Henning, b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning, b7.c2.d3.e5.f2.g3. Pieter Emile Henning, b7.c1.d10.e3.f5.g1. Leonard Henry Henning, b1.c8.d6.e8.f1.g3. Jozef Hendrick Henning, b1.c3.d2.e2.f2.g1. Jan Hendrik Henning, b6.c3.d9.e4.f1.g1.h2. Johannes Christiaan (John) Henning, Simon Sauer van Straaten (M/v b7.c8.d8.e5.f5.)
Beskou lys van mense op foto


Die vyfde bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond. Voor v.l.n.r. b7.c2.d3.e5.f2.g3. Pieter Emile Henning, b7.c1.d10.e3.f5.g1. Leonard Henry Henning, b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning, b1.c8.d6.e8.f1.g3. Jozef Hendrick Henning.Agter v.l.n.r. b1.c3.d10.e10.f4.g2. Pieter Henning, Simon Sauer van Straaten (M/v b7.c8.d8.e5.f5.), b6.c3.d9.e4.f1.g1.h2. Johannes Christiaan (John) Henning b1.c3.d2.e2.f2.g1. Jan Hendrik HenningHeel agter: b1.c3.d7.e9.f1.g2. Nicolaas Johannes Henning
Beskou lys van mense op foto


b1.c3.d7.e9.f1.g2. Nicolaas Johannes Henning * 1-10-1942 en sy gesin. Voor: Nico, Zelda Myra * 15-10-1976 en moeder Marita (gebore van Aarde) * 6-6-1943. Agter: Wilma * 11-3-1972, Daniël Stephanus Albertus * 1-8-1978 en Marné * 1-11-1973
Beskou lys van mense op foto