Jozef Hendrick Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c8.d6.e8.f1.g3.
Voorname  Jozef Hendrick
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Pieter Hendrik Stephanus Henning
Moeder  Anna Gezina Van Loggerenberg
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Jozef Hendrick
Geboortedatum  1956-3-11
Geboorteplek  Vereeniging
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2017-5-5
Sterfplek  Henley-on-Klip, Meyerton
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Theresa Nel  1976-12-4  Pretoria  geskei 1980
2 Jennifer Wells  1981-3-11  Pretoria  geskei 1994
3 Lynda Joan Thompson  1996-6-1  Alberton   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Jacques Henning Manlik  Theresa Nel  1977-6-6  2022-1-22
Geskiedenis
Jozef voltooi sy skoolopleiding aan die Afrikaans Hoër Seunskool Pretoria. Hierna begin hy met Teologiese studies aan die Universiteit van Pretoria, maar staak sy studies kort daarna. Hy ontmoet sy eerste eggenote en hulle trou. Gedurende Junie 1977 word hul enigste seun gebore.

Jozef is ’n onafhanklike makelaar, vir die bemarking van Lewensversekering. Gedurende 2010 verhuis hy en sy vrou, Lyndy na die Wes-Indiese eiland, Antigua waar hulle saam met Lyndy se kinders uit 'n vorige huwelik woon. In 2016 keer hy terug na Suid-Afrika, terwyl sy vrou agterbly in Antigua, met die doel om weer by hom aan te sluit sodra hy weer werk gekry het en gevestig het. In 2017 verhuis hy na Henley-on-Klip, Meyerton waar hy op 5 Mei 2017 by sy huis ingewag word deur misdadigers wat hom brutaal vermoor het. Die motief blyk moord te gewees het.
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Stephanus Henning
\__ Dorothea Johanna Catharina Jonker
/¯¯ Pieter Hendrik Stephanus Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Cornelia Elizabeth Hendrika Peach
\__ {vmmName}
Jozef Hendrick Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Anna Gezina Van Loggerenberg
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Jozef Hendrick Henning a2.b1.c8.d6.e8.f1.g3.
    Jacques Henning  a2.b1.c8.d6.e8.f1.g3.h1.
        Maxzell Henning  a2.b1.c8.d6.e8.f1.g3.h1.i1.
Fotos

Die tweede bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond v.l.n.r. b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning, b1.c3.d7.e9.f1.g2. Nicolaas Johannes Henning, b5.c1.d3.e1.f7.g1. Jan Andries Henning, b1.c3.d2.e2.f2.g1. Jan Hendrik Henning, b7.c1.d10.e3.f5.g1. Leonard Henry Henning, b7.c2.d3.e5.f2.g3. Pieter Emile Henning, b6.c4.d1.e5.f9.g6. Mauritz Martin Henning, b1.c8.d6.e8.f1.g3. Jozef Hendrick Henning
Beskou lys van mense op foto


Die derde bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond. Voor v.l.n.r. b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning, b5.c1.d3.e1.f7.g1. Jan Andries Henning, b1.c3.d2.e2.f2.g1. Jan Hendrik Henning en b1.c3.d7.e9.f1.g2. Nicolaas Johannes Henning.Agter v.l.n.r. b6.c4.d1.e5.f9.g6. Mauritz Martin Henning, b7.c2.d3.e5.f2.g3. Pieter Emile Henning, b1.c3.d10.e10.f4.g2. Pieter Henning en b1.c8. d6.e8.f1.g3. Jozef Hendrick Henning
Beskou lys van mense op foto


Die vierde bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond, v.l.n.r. b1.c3.d7.e9.f1.g2.Nicolaas Johannes Henning, b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning, b7.c2.d3.e5.f2.g3. Pieter Emile Henning, b7.c1.d10.e3.f5.g1. Leonard Henry Henning, b1.c8.d6.e8.f1.g3. Jozef Hendrick Henning, b1.c3.d2.e2.f2.g1. Jan Hendrik Henning, b6.c3.d9.e4.f1.g1.h2. Johannes Christiaan (John) Henning, Simon Sauer van Straaten (M/v b7.c8.d8.e5.f5.)
Beskou lys van mense op foto


Die vyfde bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond. Voor v.l.n.r. b7.c2.d3.e5.f2.g3. Pieter Emile Henning, b7.c1.d10.e3.f5.g1. Leonard Henry Henning, b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning, b1.c8.d6.e8.f1.g3. Jozef Hendrick Henning.Agter v.l.n.r. b1.c3.d10.e10.f4.g2. Pieter Henning, Simon Sauer van Straaten (M/v b7.c8.d8.e5.f5.), b6.c3.d9.e4.f1.g1.h2. Johannes Christiaan (John) Henning b1.c3.d2.e2.f2.g1. Jan Hendrik HenningHeel agter: b1.c3.d7.e9.f1.g2. Nicolaas Johannes Henning
Beskou lys van mense op foto


b1.c8.d6.e8.f1.g3. Jozef Hendrick Henning * 11-3-1956 en sy vrou Lynda Joan (gebore Thompson) *12-5-1948
Beskou lys van mense op foto