Pieter Emile Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c2.d3.e5.f2.g3.
Voorname  Pieter Emile
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Petrus Mattheus Jacobus Henning
Moeder  Emily Doris Matthews
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Pieter Emile
Geboortedatum  1943-9-18
Geboorteplek  Bulawayo, Rhodesië
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2021-8-8
Sterfplek  Gonubie, Oos-Londen
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Patricia Byrne Davidson  1970-1-2  Salisbury, Rhodesië   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Matthew Emile Delport Henning Manlik  Patricia Byrne Davidson  1974-9-9  
Geskiedenis
Pieter en sy eggenote, Pat, studeer onderwys. Hy verwerf ’n BA graad aan die Universiteit van Natal en ’n Sekondêre Onderwysdiploma aan die Universiteit van Stellenbosch. Pat verwerf ’n BA graad aan die Universiteit van London. Hulle ontmoet mekaar terwyl hulle albei klas gee te Guinea Fowlskool, ’n seuns kosskool net buite die dorpie Gwelo, Rhodesië. Gedurende Februarie 1981 verhuis hulle na Suid-Afrika. Hy en sy vrou skei en sy sterf op 17 Augustus 2020 te Randburg
Voorgeslagte
/¯¯ Gert Frans Johannes Henning
/¯¯ James Moodie Henning
\__ Janetta Elizabeth Moodie
/¯¯ Petrus Mattheus Jacobus Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Cecilia Johanna Petronella Delport
\__ {vmmName}
Pieter Emile Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Emily Doris Matthews
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Pieter Emile Henning a2.b7.c2.d3.e5.f2.g3.
    Matthew Emile Delport Henning  a2.b7.c2.d3.e5.f2.g3.h1.
Fotos

Die tweede bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond v.l.n.r. b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning, b1.c3.d7.e9.f1.g2. Nicolaas Johannes Henning, b5.c1.d3.e1.f7.g1. Jan Andries Henning, b1.c3.d2.e2.f2.g1. Jan Hendrik Henning, b7.c1.d10.e3.f5.g1. Leonard Henry Henning, b7.c2.d3.e5.f2.g3. Pieter Emile Henning, b6.c4.d1.e5.f9.g6. Mauritz Martin Henning, b1.c8.d6.e8.f1.g3. Jozef Hendrick Henning
Beskou lys van mense op foto


Die derde bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond. Voor v.l.n.r. b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning, b5.c1.d3.e1.f7.g1. Jan Andries Henning, b1.c3.d2.e2.f2.g1. Jan Hendrik Henning en b1.c3.d7.e9.f1.g2. Nicolaas Johannes Henning.Agter v.l.n.r. b6.c4.d1.e5.f9.g6. Mauritz Martin Henning, b7.c2.d3.e5.f2.g3. Pieter Emile Henning, b1.c3.d10.e10.f4.g2. Pieter Henning en b1.c8. d6.e8.f1.g3. Jozef Hendrick Henning
Beskou lys van mense op foto


Die vierde bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond, v.l.n.r. b1.c3.d7.e9.f1.g2.Nicolaas Johannes Henning, b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning, b7.c2.d3.e5.f2.g3. Pieter Emile Henning, b7.c1.d10.e3.f5.g1. Leonard Henry Henning, b1.c8.d6.e8.f1.g3. Jozef Hendrick Henning, b1.c3.d2.e2.f2.g1. Jan Hendrik Henning, b6.c3.d9.e4.f1.g1.h2. Johannes Christiaan (John) Henning, Simon Sauer van Straaten (M/v b7.c8.d8.e5.f5.)
Beskou lys van mense op foto


Die vyfde bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond. Voor v.l.n.r. b7.c2.d3.e5.f2.g3. Pieter Emile Henning, b7.c1.d10.e3.f5.g1. Leonard Henry Henning, b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning, b1.c8.d6.e8.f1.g3. Jozef Hendrick Henning.Agter v.l.n.r. b1.c3.d10.e10.f4.g2. Pieter Henning, Simon Sauer van Straaten (M/v b7.c8.d8.e5.f5.), b6.c3.d9.e4.f1.g1.h2. Johannes Christiaan (John) Henning b1.c3.d2.e2.f2.g1. Jan Hendrik HenningHeel agter: b1.c3.d7.e9.f1.g2. Nicolaas Johannes Henning
Beskou lys van mense op foto


b7.c2.d3.e5.f2.g3. Pieter Emile Henning * 18-6-1943 en sy vrou Patricia Byrne (gebore Davison) * 5-1-1946
Beskou lys van mense op foto


Die vier kinders van b7.c2.d3.e5.f2. Petrus Mattheus Jacobus Henning * 18-9-1907 en
sy vrou Emily Doris Matthews *12-10-1911. V.l.n.r. Gideon Petrus (g4.) * 6-9-1947 en sy vrou Kathrina Amelia (gebore Meyer) * 25-4-1948;
James Matthew (g1) * 27-11-1939 en sy vrou Magdalene Ann (gebore Friend) * 16-9-1941; Antoinette Cecilia (g2) * 25-1-1942 en haar man
Selwyn Wilhelm Krull * 10-11-1938; Pieter Emile (g3) * 18-6-1943 en sy vrou Patricia Byrne (gebore Davison) * 5-1-1946
Beskou lys van mense op foto