James Moodie Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b7.c2.d3.e5. |
Voorname |
|
James Moodie |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Gert Frans Johannes Henning |
Moeder |
|
Janetta Elizabeth Moodie |
# ste kind van vader |
|
5 |
Noemnaam |
|
James Moodie |
Geboortedatum |
|
1874-12-31 |
Geboorteplek |
|
O´lat, Ladybrand |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1948-1-1 |
Sterfplek |
|
Gwelo, Suid-Rhodesië |
|
|
|
Geskiedenis |
Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 dien hy in die kommando van Kmdt Froneman, dog word gedurende Mei 1900 krygsgevangene geneem en na St Helena weggevoer16. Teen 1912 bekom sy vader vir hom en sy twee broers elkeen ’n plaas in die Headlands distrik van Suid-Rhodesië (Zimbabwe) en hulle trek daarheen. Hulle keer egter kort daarna terug na die Vrystaat, dog gedurende 1919 besluit hy om na Noord-Rhodesië (Zambië) te verhuis. Hy kry werk te Wankie as ’n drywer/stoker waar hulle vir baie jare gewoon het. Hierna trek hy en sy gesin opeenvolgend na Livingstone, Ndola en Nkana, waar hy in saagmeulens werk en ’n spysenieringsbesigheid bedryf het.
|
|