Gert Alwyn Johannes Smit Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c2.d3.e8.
Voorname  Gert Alwyn Johannes Smit
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Gert Frans Johannes Henning
Moeder  Janetta Elizabeth Moodie
# ste kind van vader  8
Noemnaam  John
Geboortedatum  1878-12-15
Geboorteplek  
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1936-5-10
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Johanna Francina Van Der Merwe      sterf 1955
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Gert Frans Johannes Henning Manlik  Johanna Francina Van Der Merwe  1908-2-4  
2 Frans Johannes Henning Manlik  Johanna Francina Van Der Merwe  1911-5-4  
Geskiedenis
Hy woon aanvanklik op die plaas O’Lat in die Ladybrand distrik. Mettertyd gaan boer hy in die Bethuliedistrik en op die plaas Gryskop, distrik Middelburg. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 word hy op 27-2-1900, op 19 jarige ouderdom, tydens gevegte aan die Wesfront in die omgewing van Kimberley, tydens gevegte by Modderrivier in die keel gewond en krygsgevangene geneem. Hy is op 3-3-1900 in die Kimberley hospitaal opgeneem, van waar af hy na St Helena weggevoer is17.
Sy eggenote, Johanna, was ’n kleindogter van Kmdt-genl Andries Pretorius, Boereleier by die slag van Bloedrivier - 16 Desember 1838. Sy was egter ’n weeskind wat deur haar broers groot gemaak moes word, nadat sy op vroeë leeftyd haar ouers verloor het. Gert Alwyn Johannes se suster Aletta Cecilia (e7.) is met sy eggenote se broer getroud.
Voorgeslagte
/¯¯ Gert Frans Henning
/¯¯ Marthinus Christoffel Henning
\__ Dorothea Maria Vorster
/¯¯ Gert Frans Johannes Henning
/¯¯ Johannes Benjamin Van Zyl
\__ Hester Magdalina Van Zyl
\__ Aletta Cecilia Petronella Voster
Gert Alwyn Johannes Smit Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ James Moodie
\__ {mvmName}
\__ Janetta Elizabeth Moodie
/¯¯ {mmvName}
\__ Sara Maria Johanna Van Zyl
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Gert Alwyn Johannes Smit Henning a2.b7.c2.d3.e8.
    Gert Frans Johannes Henning  a2.b7.c2.d3.e8.f1.
    Frans Johannes Henning  a2.b7.c2.d3.e8.f2.
        Gert Johannes Henning  a2.b7.c2.d3.e8.f2.g1.
Fotos

b7.c2.d3.e5. James Moodie Henning * 31-12-1874 en sy broer Gert Alwyn Johannes * 15-12-1878 (e8)
Beskou lys van mense op foto


b7.c2.d3.e8. Gert Alwyn Johannes Henning * 15-12-1878, sy eggenote Johanna Francina (gebore Van der Merwe) en hulle twee seuns Gert Frans Johannes (f1) en Frans Johannes (f2)
Beskou lys van mense op foto


Troufoto van b7.c2.d3.e8. Gert Alwyn Johannes Smit Henning *15-12-1878 en sy vroutjie, Johanna Francina (gebore Van der Merwe) *3-4-1870
Beskou lys van mense op foto


b7.c2.d3.e8. Gert Alwyn Johannes Smit Henning *15-12-1878
Beskou lys van mense op foto