Gert Frans Johannes Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c2.d3.
Voorname  Gert Frans Johannes
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Marthinus Christoffel Henning
Moeder  Hester Magdalina Van Zyl
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Gert Frans Johannes
Geboortedatum  1843-8-8
Geboorteplek  Driefontein, Aliwal-Noord
Doopdatum  1844-2-24
Doopplek  Cradock
Sterfdatum  1920-5-8
Sterfplek  Fauresmith
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Janetta Elizabeth Moodie  1865-3-4  Smithfield  sterf 1929
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Sarah Maria Henning Vroulik  Janetta Elizabeth Moodie  1866-3-2  
2 Hester Magdalina Henning Vroulik  Janetta Elizabeth Moodie  1867-10-7  
3 Cornelia Johanna Henning Vroulik  Janetta Elizabeth Moodie  1869-10-26  
4 Marthinus Christoffel Henning Manlik  Janetta Elizabeth Moodie  1873-1-14  1952-4-10
5 James Moodie Henning Manlik  Janetta Elizabeth Moodie  1874-12-31  1948-1-1
6 Janet Elizabeth Henning Vroulik  Janetta Elizabeth Moodie  1877-1-13  1956-2-6
7 Aletta Cecilia Henning Vroulik  Janetta Elizabeth Moodie  1879-2-28  
8 Gert Alwyn Johannes Smit Henning Manlik  Janetta Elizabeth Moodie  1878-12-15  1936-5-10
9 Gert Frans Johannes Henning Manlik  Janetta Elizabeth Moodie    
Geskiedenis
Gert Frans Johannes word groot op sy ouers se plaas, Driefontein, 30 km Suid van Aliwal-Noord. Na sy troue vestig hy en sy vroutjie hulle op die plaas O’Lat in die Ladybrand distrik. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 word hy krygsgevangene geneem en te Ceylon aangehou. Sy eggenote en twee van hulle dogters word in die Springfontein konsentrasiekamp aangehou. Na die oorlog vind hy dat alles op sy plaas afgebrand is. Hy verhuis hierna na die Bethulie distrik. Met behulp van sy skoonfamilie - die Moodies (wat met die geskiedkundige Moodie trek van 1891 na Suid-Rhodesië [Zimbabwe] getrek het) bekom hy teen ongeveer 1912 plase vir al drie sy seuns in die Headlands distrik in Rhodesië. Hy trek saam met sy seuns na Rhodesië, dog hulle keer kort hierna weer terug na die Vrystaat.
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Gert Frans Henning
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht
/¯¯ Marthinus Christoffel Henning
/¯¯ Marthinus Christoffel Vorster
\__ Dorothea Maria Vorster
\__ Hester Helena Lubbe
Gert Frans Johannes Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Johannes Benjamin Van Zyl
\__ {mvmName}
\__ Hester Magdalina Van Zyl
/¯¯ {mmvName}
\__ Aletta Cecilia Petronella Voster
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Gert Frans Johannes Henning a2.b7.c2.d3.
    Sarah Maria Henning  a2.b7.c2.d3.e1.
    Hester Magdalina Henning  a2.b7.c2.d3.e2.
    Cornelia Johanna Henning  a2.b7.c2.d3.e3.
    Marthinus Christoffel Henning  a2.b7.c2.d3.e4.
        Martha Sophia Henning  a2.b7.c2.d3.e4.f1.
        Janet Elizabeth Henning  a2.b7.c2.d3.e4.f2.
        Gert Frans Johannes Henning  a2.b7.c2.d3.e4.f3.
        Anna Susanna Elizabeth Henning  a2.b7.c2.d3.e4.f4.
        Sarah Maria Henning  a2.b7.c2.d3.e4.f5.
    James Moodie Henning  a2.b7.c2.d3.e5.
        Gert Frans Johannes Henning  a2.b7.c2.d3.e5.f1.
        Petrus Mattheus Jacobus Henning  a2.b7.c2.d3.e5.f2.
        Maria Susanna Elizabeth Henning  a2.b7.c2.d3.e5.f3.
        James Moodie Henning  a2.b7.c2.d3.e5.f4.
    Janet Elizabeth Henning  a2.b7.c2.d3.e6.
    Aletta Cecilia Henning  a2.b7.c2.d3.e7.
    Gert Alwyn Johannes Smit Henning  a2.b7.c2.d3.e8.
        Gert Frans Johannes Henning  a2.b7.c2.d3.e8.f1.
        Frans Johannes Henning  a2.b7.c2.d3.e8.f2.
    Gert Frans Johannes Henning  a2.b7.c2.d3.e9.
Fotos

b7.c2.d3. Gert Frans Johannes Henning * 8-8-1843 en sy eggenote Janetta Elizabeth (gebore Moodie) * 1848
Beskou lys van mense op foto


b7.c2.d3. Gert Frans Johannes Henning *8-8-1843 en sy seuntjie, Marthinus Christoffel *14-1-1873 (e4). Dit lyk of die kleine Marthinus ongeveer 18 maande tot 2 jaar oud kan wees. As dit so is, is die foto ongeveer 1875 geneem. Die Martini Henri geweer wat Gert vashou, is vandag in besit van sy agterkleinseun b7.c2.d3.e4.f3.g2. Marthinus Christoffel Henning *15-11-1963
Beskou lys van mense op foto