Marthinus Christoffel Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b7.c2.d3.e4. |
Voorname |
|
Marthinus Christoffel |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Gert Frans Johannes Henning |
Moeder |
|
Janetta Elizabeth Moodie |
# ste kind van vader |
|
4 |
Noemnaam |
|
Marthinus Christoffel |
Geboortedatum |
|
1873-1-14 |
Geboorteplek |
|
|
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1952-4-10 |
Sterfplek |
|
Petrusburg |
|
|
|
Geskiedenis |
Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 dien hy in die Ladybrand Kommando, dog word op 23-12-1901 te Aliwal-Noord deur die Britse magte krygsgevangene geneem en na Indië weggevoer, waar hy tot aan die einde van die oorlog in die Ahmednagar kamp aangehou word. Gedurende 1912 trek hy saam met sy vader en twee broers na Suid-Rhodesië (Zimbabwe), dog hy keer kort hierna weer na die Vrystaat terug en gaan boer in die Bethulie distrik. Hy verhuis gedurende 1924 en gaan boer op die plaas Winterhoek, in die Petrusburg distrik.
|
|