Pieter Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d10.e10.f4.g2.
Voorname  Pieter
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Henning Willem Jacobus Henning
Moeder  Albertina Magdalena Van Der Smit
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Pieter
Geboortedatum  1947-7-7
Geboorteplek  Tsumeb, SWA
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Anna Maria Stein  1977-2-12  Pretoria  sterf 2002
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Melanie Henning Vroulik  Anna Maria Stein  1978-9-14  
2 Zelna Henning Vroulik  Anna Maria Stein  1981-2-24  
3 Ilse Henning Vroulik  Anna Maria Stein  1985-8-27  
Geskiedenis
Pieter word groot op 'n plaas wat 50 kilometers vanaf Tsumeb in die ou Suid-Wes Afrika (Namibië) geleë was. Hy het dus die grootste gedeelte van sy skoollewe in koshuise deurgebring en slaag matriek aan die einde van 1966 aan die Hoërskool Etosha. Sy Nasionale Diensplig doen hy in die Pantserkorps en word te Walvisbaai aangewend. Hy studeer aan die Universiteit van Pretoria en verwerf 'n B Com (Rek) graad. Aan die einde van 1976 voltooi hy sy klerkskap by die Ouditeursfirma Taylor en Geerling en tree hierna in diens by Krygkor as Hoof Administratiewe Beampte gemoeid met batebeheer. Terwyl Pieter by Taylor en Geerling gewerk het, ontmoet hy sy toekomstige vrou, Ansie Stein, 'n boorling van Beaufort-Wes. Hulle is gedurende Februarie 1977 getroud. Op 1 April 1980 aanvaar Pieter diens by die destydse Suid-Afrikaanse Abattoirkorporasie - die naam het later na Abakor verander - waar hy in die interne oudit afdeling werksaam is.
Voorgeslagte
/¯¯ Christiaan Rudolf Henning
/¯¯ Jacobus Henning
\__ Anna Christina Vorster
/¯¯ Henning Willem Jacobus Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Martje Sophia Aletta Van Tonder
\__ {vmmName}
Pieter Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Albertina Magdalena Van Der Smit
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Pieter Henning a2.b1.c3.d10.e10.f4.g2.
    Melanie Henning  a2.b1.c3.d10.e10.f4.g2.h1.
    Zelna Henning  a2.b1.c3.d10.e10.f4.g2.h2.
    Ilse Henning  a2.b1.c3.d10.e10.f4.g2.h3.
Fotos

Die derde bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond. Voor v.l.n.r. b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning, b5.c1.d3.e1.f7.g1. Jan Andries Henning, b1.c3.d2.e2.f2.g1. Jan Hendrik Henning en b1.c3.d7.e9.f1.g2. Nicolaas Johannes Henning.Agter v.l.n.r. b6.c4.d1.e5.f9.g6. Mauritz Martin Henning, b7.c2.d3.e5.f2.g3. Pieter Emile Henning, b1.c3.d10.e10.f4.g2. Pieter Henning en b1.c8. d6.e8.f1.g3. Jozef Hendrick Henning
Beskou lys van mense op foto


Die vyfde bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond. Voor v.l.n.r. b7.c2.d3.e5.f2.g3. Pieter Emile Henning, b7.c1.d10.e3.f5.g1. Leonard Henry Henning, b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning, b1.c8.d6.e8.f1.g3. Jozef Hendrick Henning.Agter v.l.n.r. b1.c3.d10.e10.f4.g2. Pieter Henning, Simon Sauer van Straaten (M/v b7.c8.d8.e5.f5.), b6.c3.d9.e4.f1.g1.h2. Johannes Christiaan (John) Henning b1.c3.d2.e2.f2.g1. Jan Hendrik HenningHeel agter: b1.c3.d7.e9.f1.g2. Nicolaas Johannes Henning
Beskou lys van mense op foto


b1.c3.d10.e10.f4.g2. Pieter Henning * 7-7-1947 en sy vrou Anna Maria (Ansie) (gebore Stein) * 1-4-1951
Beskou lys van mense op foto