b1.c3.d10. Christiaan Rudolf Henning * 26-1-1844, sy eggenote Anna Christina en hulle kinders: Voor v.l.n.r. e9. Johannes Hendrik en vrou Elizabeth; e10. Jacobus en sy vrou Marie; e6. Martha Magdalena en man Wynand Breytenbach. Middel v.l.n.r. e3. Jan Hendrik en sy vrou Ragie; Vader Christiaan en moeder Anna; e1. Elsie en man Willem van Biljon. Agter v.l.n.r. e4. Olof Abraham en sy vrou Susarra Wilhelmina; e8. Johannes Gerhardus en sy vrou Elsje; e7. Christiaan Rudolf en sy vrou Elsie; e5. Anna Christina en man Gabriel Henning (b1.c3.d11.e2); e2. Anna Magdalena en man Cornelis van Heerden
Beskou lys van mense op foto
Anna Christina Vorster
Christiaan Rudolf Henning
b1.c3.d10. Christiaan Rudolf Henning * 26-1-1844, sy vrou Anna Christina en kleinkinders gedurende 1909/10. Voor v.l.n.r. Koos Breytenbach, seun van Martha Magdalena (e6); b1.c3.d11.e2.f1. Elsie Johanna Henning, dogter van e5. Anna Christina; f3. Ragel Sophia, dogter van e3. Jan Hendrik; b1.c3.d10.e9.f1. Regina Ballerina, dogter van e9. Johannes Hendrik; Anna van Heerden, dogter van e2. Anna Magdalena. Middel v.l.n.r. Gert van Biljon seun van e1. Elsie; f1. Christiaan Rudolf, seun van e3. Jan Hendrik; f6. Christiaan Rudolf, seun van e4 Olof Abraham. Die volgende 3 babas en die dogtertjie is onbekend, asook die baba wat deur e4.f1. Baltrine Frederika vassegou word. Agter v.l.n.r. Duifie, dogter van e5. Anna Christina; Elsie van Biljon, dogter van e1. Elsie; f2. Anna, dogter van e3. Jan Hendrik; Onbekend; Dollie van Biljon, dogter van e1. Elsie.
Beskou lys van mense op foto
Anna Christina Vorster
Christiaan Rudolf Henning
|