Christiaan Rudolf Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d10.e7.
Voorname  Christiaan Rudolf
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Christiaan Rudolf Henning
Moeder  Anna Christina Vorster
# ste kind van vader  7
Noemnaam  Chrisjan Houtbeen
Geboortedatum  1877-8-3
Geboorteplek  Rouxville
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1962-6-30
Sterfplek  Odendaalsrus
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Elsie Jacoba Johanna Pelser  1904-4-4  Zastron  sterf 1960
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Christiaan Rudolf Henning Manlik  Elsie Jacoba Johanna Pelser  1906-9-10  
2 Barbara Jacomina Henning Vroulik  Elsie Jacoba Johanna Pelser  1909-3-23  1987-3-2
3 Michael Jacobus Henning Manlik  Elsie Jacoba Johanna Pelser  1918-2-2  1964-9-1
4 Elsie Jacoba Johanna Henning Vroulik  Elsie Jacoba Johanna Pelser  1920  
Geskiedenis
Hy boer op die plaas Bronkhorstfontein in die Rouxville distrik. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 dien hy in die Rouxville Kommando (Veldkornetskap Vechtkop).Tydens gevegte tussen Genl Prinsloo se gevegsmag en die Britte by Fouriesburg word hy in die been verwond. Op 30 Julie 1900 word hy saam met bykans 4 000 burgers krygsgevangene geneem en na die Diyatalawa krygsgevangenekamp te Ceylon gestuur. As gevolg van sy besering is hy vir die res van sy lewe kruppel gelaat en het hy die bynaam Chrisjan Houtbeen gekry. Hy was die koorleier van die krygsgevangenekoor, wat dikwels saam met besoekende kunstenaars opvoerings in die kamp en elders op die eiland gehou het.
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Jan Hendrik Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Christiaan Rudolf Henning
/¯¯ Jacobus Du Plessis
\__ Anna Magdalena Du Plessis
\__ Petronella Magdalena (Onbekend)
Christiaan Rudolf Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Olof Abraham Vorster
\__ {mvmName}
\__ Anna Christina Vorster
/¯¯ {mmvName}
\__ Elsje Swanepoel
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Christiaan Rudolf Henning a2.b1.c3.d10.e7.
    Christiaan Rudolf Henning  a2.b1.c3.d10.e7.f1.
        Cornelia Wesselina Henning  a2.b1.c3.d10.e7.f1.g1.
        Barendina Fredrika Johanna Henning  a2.b1.c3.d10.e7.f1.g2.
        Christiaan Rudolf Henning  a2.b1.c3.d10.e7.f1.g3.
        Mimi Wesselina Henning  a2.b1.c3.d10.e7.f1.g4.
    Barbara Jacomina Henning  a2.b1.c3.d10.e7.f2.
    Michael Jacobus Henning  a2.b1.c3.d10.e7.f3.
        Susanna Catharina Henning  a2.b1.c3.d10.e7.f3.g1.
        Christiaan Rudolf Henning  a2.b1.c3.d10.e7.f3.g2.
        Aida Johjeen Henning  a2.b1.c3.d10.e7.f3.g3.
        Magdalena Jacoba Johanna Henning  a2.b1.c3.d10.e7.f3.g4.
        Elnaura Henning  a2.b1.c3.d10.e7.f3.g5.
        Michael Jacobus Henning  a2.b1.c3.d10.e7.f3.g6.
        Albera Henning  a2.b1.c3.d10.e7.f3.g7.
    Elsie Jacoba Johanna Henning  a2.b1.c3.d10.e7.f4.
Fotos

b1.c3.d10.e7. Christiaan Rudolf Henning * 3-8-1877 en eggenote Elsie Jacoba Johanna Pelser
Beskou lys van mense op foto


Die Rouxville en Zastron Hennings in die Diyatalawa krygsgevangenekamp, Ceylon op 8 Maart 1901. Herkenbaar op die foto: Voorste ry, heel links b1.c3.d10.e8. Hans Henning; Voorste ry, middel b1.c3.d7.e9. Nicolaas Johannes Henning; Middel, heel links b1.c3.d10.e3. Jan Hendrik (Jan Klaarwater) Henning; Middel, tweede van regs b1.c3.d10.e7. "Christiaan Rudolf (Chrisjan Houtbeen) Henning; Middel, heel regs b1.c3.d10.e4. Olof Abraham (Oelf) Henning; Agter, heel regs b1.c3.d10.e9. Hennie Henning
Beskou lys van mense op foto