Johannes Gerhardus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d10.e8.
Voorname  Johannes Gerhardus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Christiaan Rudolf Henning
Moeder  Anna Christina Vorster
# ste kind van vader  8
Noemnaam  Johannes Gerhardus
Geboortedatum  1880-5-23
Geboorteplek  Zastron
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1965-5-9
Sterfplek  Zastron
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Elsje Catharina Swanepoel      sterf 1958
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Christiaan Rudolf Henning Manlik  Elsje Catharina Swanepoel  1905-12-14  1969-12-25
2 Hendrik Johannes Swanepoel Henning Manlik  Elsje Catharina Swanepoel  1907-7-29  1992-12-19
3 Johannes Gerhardus Henning Manlik  Elsje Catharina Swanepoel  1913-4-25  1998-5-9
4 Petrus Johannes Henning Manlik  Elsje Catharina Swanepoel  1925-3-9  1989-9-7
Geskiedenis
Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 dien hy in die Rouxville Kommando onder Kmdt (latere Genl) J H Olivier. Hy was ingedeel by die Vechtkop Veldkornetskap. Hy neem deel aan gevegte in die Suid-Vrystaat en Noord-Oos Kaap te Stormberg, Labuschagnesnek, Roodewal, Aliwal-Noord en verskeie ander. Hy word tydens die oorgawe van Genl Prinsloo op30 Julie 1900 naby Fouriesburg krygsgevangene geneem en in die Diyatalawa krygsgevangenekamp te Ceylon aangehou. Na die oorlog was hy aktief bedrywig in die Zastron gemeenskap. Hy het byvoorbeeld op die volgende rade gedien: Weëraad, skoolraad, hospitaalraad. Hy was bekend as oom Hans Snor. Hy boer op die plaas Glenwater, distrik Zastron, maar het ten tye van die oorlog op die plaas Bronkhorstfontein geboer
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Jan Hendrik Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Christiaan Rudolf Henning
/¯¯ Jacobus Du Plessis
\__ Anna Magdalena Du Plessis
\__ Petronella Magdalena (Onbekend)
Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Olof Abraham Vorster
\__ {mvmName}
\__ Anna Christina Vorster
/¯¯ {mmvName}
\__ Elsje Swanepoel
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Johannes Gerhardus Henning a2.b1.c3.d10.e8.
    Christiaan Rudolf Henning  a2.b1.c3.d10.e8.f1.
        Johannes Gerhardus Henning  a2.b1.c3.d10.e8.f1.g1.
    Hendrik Johannes Swanepoel Henning  a2.b1.c3.d10.e8.f2.
        Martha Sophia Henning  a2.b1.c3.d10.e8.f2.g1.
    Johannes Gerhardus Henning  a2.b1.c3.d10.e8.f3.
        Johannes Gerhardus Henning  a2.b1.c3.d10.e8.f3.g1.
        Johannes Gerhardus Henning  a2.b1.c3.d10.e8.f3.g2.
        Hermanus Steyn Henning  a2.b1.c3.d10.e8.f3.g3.
    Petrus Johannes Henning  a2.b1.c3.d10.e8.f4.
        Marjorie Henning  a2.b1.c3.d10.e8.f4.g1.
        Jeanette Henning  a2.b1.c3.d10.e8.f4.g2.
        Elri Henning  a2.b1.c3.d10.e8.f4.g3.
        Johan Henning  a2.b1.c3.d10.e8.f4.g4.
Fotos

b1.c3.d10.e8. Johannes Gerhardus Henning (Hans Snor) * 23-5-1880 en eggenote Elsje Catharina Swanepoel
Beskou lys van mense op foto


Die Rouxville en Zastron Hennings in die Diyatalawa krygsgevangenekamp, Ceylon op 8 Maart 1901. Herkenbaar op die foto: Voorste ry, heel links b1.c3.d10.e8. Hans Henning; Voorste ry, middel b1.c3.d7.e9. Nicolaas Johannes Henning; Middel, heel links b1.c3.d10.e3. Jan Hendrik (Jan Klaarwater) Henning; Middel, tweede van regs b1.c3.d10.e7. "Christiaan Rudolf (Chrisjan Houtbeen) Henning; Middel, heel regs b1.c3.d10.e4. Olof Abraham (Oelf) Henning; Agter, heel regs b1.c3.d10.e9. Hennie Henning
Beskou lys van mense op foto


'n Kykie in die lewe van die Boere krygsgevangenes in die Diyatalawa kamp, Ceylon. Die inwoners van hut 37. Heel links met boek op skoot b1.c3.d10.e4. Olof Abraham Henning; Tweede van links, staande met pet op b1.c3.d10.e3. Jan Klaarwater Henning; Heel regs, sittende met wit hemp en pet op kop b1.c3.d10.e9. Hennie Henning; Heel regs, staande b1.c3.d10.e8. Johannes Gerhardus Henning
Beskou lys van mense op foto