Jan Hendrik Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d10.e3.
Voorname  Jan Hendrik
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Christiaan Rudolf Henning
Moeder  Anna Christina Vorster
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Jan Hendrik
Geboortedatum  1870-3-12
Geboorteplek  
Doopdatum  1870-6-5
Doopplek  Rouxville
Sterfdatum  1969-7-7
Sterfplek  Klaarwater, Rouxville
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Rachel Sophia Cronje      sterf 1951
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Christiaan Rudolf Henning Manlik  Rachel Sophia Cronje  1893-9-30  1977-1-16
2 Anna Christina Henning Vroulik  Rachel Sophia Cronje  1897-8-26  
3 Rachel Sophia Henning Vroulik  Rachel Sophia Cronje  1900-12-27  
Geskiedenis
Jan Hendrik word groot op die plaas Bronkhorstfontein in die distrik Zastron, terwyl sy eggenote op die plaas Noorwegen, in die Rouxville distrik grootgeword het. Hy koop die plaas Klaarwater, in die Rouxville distrik en hy en sy eggenote woon die res van hul lewens hier. Hy sterf in die ouderdom van 99 jaar en een maand. Deur sy lewe het hy as Jan Klaarwater bekend gestaan. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 dien hy in die Rouxville Kommando onder Kmdt (latere Genl) J H Olivier. Hy neem deel aan gevegte te Wepener, Thaba Nchu, Rooiwal en verskeie ander. Hy word op 3-9-1900 krygsgevangene geneem en in die krygsgevangenekamp te Ceylon aangehou.
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Jan Hendrik Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Christiaan Rudolf Henning
/¯¯ Jacobus Du Plessis
\__ Anna Magdalena Du Plessis
\__ Petronella Magdalena (Onbekend)
Jan Hendrik Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Olof Abraham Vorster
\__ {mvmName}
\__ Anna Christina Vorster
/¯¯ {mmvName}
\__ Elsje Swanepoel
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Jan Hendrik Henning a2.b1.c3.d10.e3.
    Christiaan Rudolf Henning  a2.b1.c3.d10.e3.f1.
        Jan Hendrik Henning  a2.b1.c3.d10.e3.f1.g1.
        Hendrik Nicolaas Henning  a2.b1.c3.d10.e3.f1.g2.
    Anna Christina Henning  a2.b1.c3.d10.e3.f2.
    Rachel Sophia Henning  a2.b1.c3.d10.e3.f3.
Fotos

b1.c3.d10.e3. Jan Hendrik Henning * 12-3-1870 (Jan Klaarwater) en sy familie. Voor v.l.n.r. : f1.g2. Hendrik (Hennie) Henning en Ragie Pansegrouw (getroud Van Niekerk) dogter van f2. Anna Christina. Middel v.l.n.r.: f3.Rachel Sophia (getroud Marx); Jan Klaarwater; f1.g1. Jan Hendrik; Moeder Ragie; Skoonseun Koos Pansegrouw. Agter v.l.n.r.: Catharina Helena (gebore Du Rand) eggenote van f1. Christiaan Rudolf wat langs haar sit; f2. Anna Christina (getroud Pansegrouw)
Beskou lys van mense op foto


Die Rouxville en Zastron Hennings in die Diyatalawa krygsgevangenekamp, Ceylon op 8 Maart 1901. Herkenbaar op die foto: Voorste ry, heel links b1.c3.d10.e8. Hans Henning; Voorste ry, middel b1.c3.d7.e9. Nicolaas Johannes Henning; Middel, heel links b1.c3.d10.e3. Jan Hendrik (Jan Klaarwater) Henning; Middel, tweede van regs b1.c3.d10.e7. "Christiaan Rudolf (Chrisjan Houtbeen) Henning; Middel, heel regs b1.c3.d10.e4. Olof Abraham (Oelf) Henning; Agter, heel regs b1.c3.d10.e9. Hennie Henning
Beskou lys van mense op foto


'n Kykie in die lewe van die Boere krygsgevangenes in die Diyatalawa kamp, Ceylon. Die inwoners van hut 37. Heel links met boek op skoot b1.c3.d10.e4. Olof Abraham Henning; Tweede van links, staande met pet op b1.c3.d10.e3. Jan Klaarwater Henning; Heel regs, sittende met wit hemp en pet op kop b1.c3.d10.e9. Hennie Henning; Heel regs, staande b1.c3.d10.e8. Johannes Gerhardus Henning
Beskou lys van mense op foto