Jan Andries Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c1.d3.e1.f7.g1.
Voorname  Jan Andries
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jan Andries Henning
Moeder  Jacoba Johanna Magaritha Bosman
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Jan Andries
Geboortedatum  1929-4-1
Geboorteplek  Inhoek, Memel
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2003-6-25
Sterfplek  Valhalla, Pretoria
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Elsie Maria Roux  1952-5-3  Pretoria   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Jan Andries Henning Manlik  Elsie Maria Roux  1954-3-27  
2 Karin Maria Henning Vroulik  Elsie Maria Roux  1956-7-14  
Geskiedenis
Jan Andries maak die SA Leër sy loopbaan. Hy vorder tot die rang van Brigadier en beklee die pos van Direkteur Logistieke Staf. Hy dien ook in die Leër se Generale Staf. Hy speel 'n beduidende rol in die opbou van die SA Leër tot 'n oorlogsmasjien wat wêreldwyd indruk maak. Jan Andries verwerf nege medaljes, waaronder die Suiderkruis Dekorasie vir Uitnemende Diens. Hy tree gedurende 1984 met pensioen uit diens. Hy was hierna sewe jaar lank (1988 tot 1995) Raadslid van die Stadsraad van Pretoria, waar hy 'n deurslagewende rol speel in die oorskakeling na die bestuurstelsel bekend as Doelgerigte Bestuur. Hy was die eerste voorsitter van die Peter Henrich Henning Familiebond en dien elf jaar lank in hierdie hoedanigheid.
Voorgeslagte
/¯¯ Joseph Johannes Philippus Henning
/¯¯ Jan Andries Henning
\__ Anna Cecilia Nienaber
/¯¯ Jan Andries Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Johanna Elizabeth Jacobs
\__ {vmmName}
Jan Andries Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Jacoba Johanna Magaritha Bosman
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Jan Andries Henning a2.b5.c1.d3.e1.f7.g1.
    Jan Andries Henning  a2.b5.c1.d3.e1.f7.g1.h1.
        Charlene Henning  a2.b5.c1.d3.e1.f7.g1.h1.i1.
    Karin Maria Henning  a2.b5.c1.d3.e1.f7.g1.h2.
Fotos

b5.c1.d3.e1.f7.g1. Brig Jan Andries Henning, eerste voorsitter van die Peter Henrich Henning Familiebond
Beskou lys van mense op foto


Ses lede van die eerste bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond toe dit op 21 Julie 1984 gestig is. Voor: b9.c3.d3.e3.f4.g2.h2. Nicolaas Gideon Christiaan Henning * 11-2-1949 en b7.c8.d5.e10.f6. Elizabeth (Liza) Brümmer (gebore Henning) * 6-7-1948. Agter v.l.n.r. b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning * 14-12-1943, b5.c1.d3.e1.f7.g1. Jan Andries Henning * 1-4-1929, b1.c3.d2.e2.f2.g1. Jan Hendrik Henning * 3-2- 1922, b1.c3.d7.e9.f1.g2. Nicolaas Johannes Henning*1-10-1942
Beskou lys van mense op foto


Die tweede bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond v.l.n.r. b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning, b1.c3.d7.e9.f1.g2. Nicolaas Johannes Henning, b5.c1.d3.e1.f7.g1. Jan Andries Henning, b1.c3.d2.e2.f2.g1. Jan Hendrik Henning, b7.c1.d10.e3.f5.g1. Leonard Henry Henning, b7.c2.d3.e5.f2.g3. Pieter Emile Henning, b6.c4.d1.e5.f9.g6. Mauritz Martin Henning, b1.c8.d6.e8.f1.g3. Jozef Hendrick Henning
Beskou lys van mense op foto


Die derde bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond. Voor v.l.n.r. b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning, b5.c1.d3.e1.f7.g1. Jan Andries Henning, b1.c3.d2.e2.f2.g1. Jan Hendrik Henning en b1.c3.d7.e9.f1.g2. Nicolaas Johannes Henning.Agter v.l.n.r. b6.c4.d1.e5.f9.g6. Mauritz Martin Henning, b7.c2.d3.e5.f2.g3. Pieter Emile Henning, b1.c3.d10.e10.f4.g2. Pieter Henning en b1.c8. d6.e8.f1.g3. Jozef Hendrick Henning
Beskou lys van mense op foto


b5.c1.d3.e1.f7.g1. Jan Andries Henning * 1-4-1929 en sy vrou Elsie Maria (gebore Roux) * 4-1-1933
Beskou lys van mense op foto


b5.c1.d3.e1.f7.g1. Jan Andries Henning * 1-4-1929 en sy vrou Elsie, met hul kinders, kleinkinders en eerste agter kleinkind: Voor v.l.n.r. Roelof Johannes Hendrik Swanepoel (Karin se seun), Charlene Henning (Kleinjan se dogter)(h1.i1) en Yolanda Swanepoel.Middel v.l.n.r. Karmen Venter (Karin se dogter) met Marnus in haar arms (die eerste agter kleinkind), Karin Swanepoel (gebore Henning) (h2), Ouma Elsie.Agter v.l.n.r Johan Venter (Karmen se man), Roelf Swanepoel (Karin se man), Oupa Jan, Patricia Henning (Klein Jan se vrou), Klein Jan Andries Henning (h1)
Beskou lys van mense op foto


Vier broers: b5.c1.d3.e1.f7.g1. Jan Andries Henning * 1-4-1929, Daniël Joachim Jacobus * 20-5-1931 (g3), Abraham Johannes * 1-5-1930 (g2) en Hermanus Francois * 30-12-1932 (g4)
Beskou lys van mense op foto