Nicolaas Gideon Christiaan Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b9.c3.d3.e3.f4.g2.h2.
Voorname  Nicolaas Gideon Christiaan
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Johannes Nicolaas Hendrik Henning
Moeder  Genoveva Victoria Pretorius
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Nicolaas Gideon Christiaan
Geboortedatum  1949-2-11
Geboorteplek  Sonderwater
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Anelie Van Deemter  1974-3-30  Pretoria  geskei 1982
2 Elise Magdalena Van Den Plas  1982-10-2  Verwoerdburg  sterf 2016
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Charlene Henning Vroulik  Anelie Van Deemter  1975-3-1  
2 Jeandré Henning Vroulik  Anelie Van Deemter  1978-6-28  
3 Giselle Henning Vroulik  Elise Magdalena Van Den Plas  1984-1-13  
Geskiedenis
Nico is te Zonderwater, distrik Bronkhorstspruit gebore. Hy het die Laerskole Viskuil (by Springs) en Silverton bygewoon. Sy hoërskoolopleiding was by die Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria. Na sy militêre diensplig studeer hy Veeartsenykunde te Onderstepoort en word ’n Veearts. Hy doen ondervinding op te Brits, Johannesburg en Pretoria waarna hy in 1976 sy eie praktyk te Lyttelton, Verwoerdburg op die been bring. Sy eggenote Elise is ’n gekwalifiseerde apteker met haar eie apteek in Doringkloof, Verwoerdburg.
Nico en Elise is groot natuurliefhebbers. Hulle bestudeer graag wilde voëls. Hulle het ’n groot voorliefde vir broodbome.
Voorgeslagte
/¯¯ Hendrik Jacobus Henning
/¯¯ Jan Melchior Henning
\__ Adriana Catharina Johanna Botes
/¯¯ Johannes Nicolaas Hendrik Henning
/¯¯ Johann Nicolaus Heinrich Laage
\__ Gertruida Elizabeth Maria Laage
\__ Ester Susanna Bosman
Nicolaas Gideon Christiaan Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Genoveva Victoria Pretorius
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Nicolaas Gideon Christiaan Henning a2.b9.c3.d3.e3.f4.g2.h2.
    Charlene Henning  a2.b9.c3.d3.e3.f4.g2.h2.i1.
    Jeandré Henning  a2.b9.c3.d3.e3.f4.g2.h2.i2.
    Giselle Henning  a2.b9.c3.d3.e3.f4.g2.h2.i3.
Fotos

Ses lede van die eerste bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond toe dit op 21 Julie 1984 gestig is. Voor: b9.c3.d3.e3.f4.g2.h2. Nicolaas Gideon Christiaan Henning * 11-2-1949 en b7.c8.d5.e10.f6. Elizabeth (Liza) Brümmer (gebore Henning) * 6-7-1948. Agter v.l.n.r. b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning * 14-12-1943, b5.c1.d3.e1.f7.g1. Jan Andries Henning * 1-4-1929, b1.c3.d2.e2.f2.g1. Jan Hendrik Henning * 3-2- 1922, b1.c3.d7.e9.f1.g2. Nicolaas Johannes Henning*1-10-1942
Beskou lys van mense op foto


b9.c3.d3.e3.f4.g2.h2. Nicolaas Gideon Christiaan Henning * 11-2-1949 en sy vrou Elise Magdalena van den Plas * 3-12-1951
Beskou lys van mense op foto


b9.c3.d3.e3.f4.g2.h2. Nicolaas Gideon Christiaan Henning * 11-2-1949 en sy gesin, v.l.n.r Giselle (i3) * 13-1-1984, Lise (sy eggenote), Charlene (i1) * 1-3-1975, Nico en Jeandré (i2) * 28-6-1978
Beskou lys van mense op foto