Pieter Hendrik Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c8.d6.
Voorname  Pieter Hendrik
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Charl Gerhardus Henning
Moeder  Alida Johanna Francina Olivier
# ste kind van vader  6
Noemnaam  Pieter Hendrik
Geboortedatum  1847-7-18
Geboorteplek  
Doopdatum  1848-4-17
Doopplek  Burgersdorp
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Dorothea Johanna Catharina Jonker       
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Elizabeth Henning Vroulik  Dorothea Johanna Catharina Jonker    
2 Sarel Gerhardus Henning Manlik  Dorothea Johanna Catharina Jonker  1877-11-15  1970-8-24
3 Alida Henning Vroulik  Dorothea Johanna Catharina Jonker    
4 Dorothea Henning Vroulik  Dorothea Johanna Catharina Jonker    
5 Johannes Petrus Jonker Henning Manlik  Dorothea Johanna Catharina Jonker  1881-12-5  1966-6-25
6 Helena Henning Vroulik  Dorothea Johanna Catharina Jonker    
7 Johanna Henning Vroulik  Dorothea Johanna Catharina Jonker    
8 Pieter Hendrik Stephanus Henning Manlik  Dorothea Johanna Catharina Jonker  1900-2  1946-9-16
Geskiedenis
Ongelukkig kon geen sterfkennis van Pieter Hendrik of sy eggenote opgespoor word nie, gevolglik is die name van al hulle kinders nie bekend nie. Pieter Hendrik het in die distrikte van Rouxville en Aliwal-Noord geboer. Voor die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 het hy op die plaas Rus-en-Vrede in die Rouxville distrik geboer. Met die uitbreek van die oorlog het hy en sy twee oudste seuns op kommando gegaan en dien in die Rouxville Kommando - Laer Caledon Veldkornetskap. Hulle het onder Genl Cronje aan die slag van Magersfontein deelgeneem. Met Genl Cronje se oorgawe op 27 Februarie 1900 by Paardeberg, slaan hulle op die vlug en sluit hulle by Genl Prinsloo se gevegsmag aan. Toe Prinsloo op 30 Julie 1900 by die Brandwaterkom in die Fouriesburg distrik aan die Britse magte oorgee, is Pieter Hendrik en sy seuns, Sarel Gerhardus en Johannes Petrus Jonker gevange geneem en na die Groenpunt kamp in Kaapstad geneem. Daarvandaan is hulle as krygsgevangenes per skip na Ceylon geneem. Aan die einde van 1902 het hy weer teruggekeer na 'n afgebrande plaashuis, wat met verloop van tyd egter weer opgebou is.
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht
/¯¯ Charl Gerhardus Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Martha Magdalena Nienaber
\__ {vmmName}
Pieter Hendrik Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Alida Johanna Francina Olivier
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Pieter Hendrik Henning a2.b1.c8.d6.
    Elizabeth Henning  a2.b1.c8.d6.e1.
    Sarel Gerhardus Henning  a2.b1.c8.d6.e2.
        Sarel Gerhardus Susanna Henning  a2.b1.c8.d6.e2.f1.
        Pieter Hendrik Henning  a2.b1.c8.d6.e2.f2.
        Anna Maria Henning  a2.b1.c8.d6.e2.f3.
        Dorothea Johanna Catharina Henning  a2.b1.c8.d6.e2.f4.
        Stephanus Jacobus Herbst Henning  a2.b1.c8.d6.e2.f5.
        Johan George Henning  a2.b1.c8.d6.e2.f6.
    Alida Henning  a2.b1.c8.d6.e3.
    Dorothea Henning  a2.b1.c8.d6.e4.
    Johannes Petrus Jonker Henning  a2.b1.c8.d6.e5.
        Pieter Hendrik Stephanus Henning  a2.b1.c8.d6.e5.f1.
        Johanna Catharina Henning  a2.b1.c8.d6.e5.f2.
        Robert Henning  a2.b1.c8.d6.e5.f3.
        Johannes Petrus Henning  a2.b1.c8.d6.e5.f4.
        Jacobus Sarel Henning  a2.b1.c8.d6.e5.f5.
    Helena Henning  a2.b1.c8.d6.e6.
    Johanna Henning  a2.b1.c8.d6.e7.
    Pieter Hendrik Stephanus Henning  a2.b1.c8.d6.e8.
        Pieter Hendrik Stephanus Henning  a2.b1.c8.d6.e8.f1.
        Elizabeth Catharina Henning  a2.b1.c8.d6.e8.f2.
        Dorothea Johanna Catharina Henning  a2.b1.c8.d6.e8.f3.
        Pieter Frederik Hames Henning  a2.b1.c8.d6.e8.f4.