Hester Sophia Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d7.e9.f6.g1.
Voorname  Hester Sophia
Van  Henning
Geslag  Vroulik
Vader  Nicolaas Henning
Moeder  Idelette Pansegrouw
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Hester Sophia
Geboortedatum  1951-12-31
Geboorteplek  Zastron
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2021-8-1
Sterfplek  Johannesburg
Geskiedenis
Na voltooiing van haar skoolopleiding begin Hester in 1970 met haar studies vir die graad BA by die Onderwyskollege in Pretoria. Na 'n vinnige draai by die Staatsdiens, begin sy werk by die NG Kerkboekhandel in Pretoria. Mettertyd word sy aangestel as bestuurder van die tak te Middelburg, TVl en die Brixtontak, Johannesburg. Na dertien en 'n half jaar by die Boekhandel begin sy werk by die SAUK in die oorklankingsafdeling waar buitelandse TV programme (hoofsaaklik Europees) in Afrikaans oorgeklank word. Hester is baie betrokke by kerkjeug aksies en die Voortrekkers
Voorgeslagte
/¯¯ Daniël Stephanus Albertus Henning
/¯¯ Nicolaas Johannes Henning
\__ Heiltjie Johanna Steyn
/¯¯ Nicolaas Henning
/¯¯ Pieter Hermanus Steyn
\__ Hester Sophia Steyn
\__ Catherine Sophia Dorothea Steyn
Hester Sophia Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Idelette Pansegrouw
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Fotos

a2.b1.c3.d7.e9.f6.g1. Hester Sophia Henning *31-12-1951. Sy sterf op 1-8-2021
Beskou lys van mense op foto