Nicolas Johannes Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d7.e9.f2.g1.
Voorname  Nicolas Johannes
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Pieter Hermanus Steyn Henning
Moeder  Anna Breggie Branders
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Nicolas Johannes
Geboortedatum  1935-7-6
Geboorteplek  Dundee
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2001-2-12
Sterfplek  Zastron
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Maria Jacoba Davel  1956-11-10  Bloemfontein  geskei 1991
2 Aletta Isabella Vosloo  1991-4-18  Pretoria   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Nicola Henning Vroulik  Maria Jacoba Davel  1958-3-30  
2 Veronica Henning Vroulik  Maria Jacoba Davel  1961-10-26  
Geskiedenis
Nico volg in 1953 in sy pa se voetspore en maak die SA Polisie sy loopbaan. Hy vorder vinnig deur die range vanaf Konstabel en word in 1964 tot Luitenant bevorder. In 1967 word hy 'n Kaptein. Gedurende 1969 is hy een van die polisiemanne wat deur die regering na Rhodesië gestuur is om te help met die bestryding van terroriste wat Rhodesië en Suid-Afrika probeer infiltreer het. Die Suid-Afrikaanse Polisiester vir Voortreflike Diens vir 'n besondere daad van dapperheid, buitengewone vernuf, vaardigheid en deursettingsvermoë is deur die Staatspresident aan hom toegeken. Dit spruit voort uit 'n voorval in die Zambesivallei, Rhodesië (Zimbabwe) waartydens die peloton, waarvan hy bevelvoerder was, deur ANC terroriste in 'n hinderlaag gelei is. Weens sy dappere en doelgerigte leierskap het sy peloton die aanval afgeweer en 'n klinkende oorwinning behaal. Tydens sy loopbaan dien hy op verskeie plekke en ondergaan gespesialiseerde opleiding in teen-insurgensie. In 1973 tree hy weens gesondheidsredes uit diens van die Polisie. Tot 1988 is hy 'n sekerheidskonsultant in die privaatsektor. Hierna tree hy permanent af
Voorgeslagte
/¯¯ Daniël Stephanus Albertus Henning
/¯¯ Nicolaas Johannes Henning
\__ Heiltjie Johanna Steyn
/¯¯ Pieter Hermanus Steyn Henning
/¯¯ Pieter Hermanus Steyn
\__ Hester Sophia Steyn
\__ Catherine Sophia Dorothea Steyn
Nicolas Johannes Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Anna Breggie Branders
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Nicolas Johannes Henning a2.b1.c3.d7.e9.f2.g1.
    Nicola Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f2.g1.h1.
    Veronica Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f2.g1.h2.
Fotos

b1.c3.d7.e9.f2.g1. Kaptein Nicolas Johannes Henning * 6-7-1935, tydens die toekenning van die Stella Officii Optimi (SOO) dekorasie deur die Staatspresident J J Fouché aan hom. Dit is die S A Polisie se hoogste dekorasie vir dapperheid
Beskou lys van mense op foto


b1.c3.d7.e9.f2.g1. Nicolas Johannes Henning * 6-7-1935 en sy tweede vrou Aletta Isabella (gebore Vosloo) * 21-11-1922
Beskou lys van mense op foto