Anna Breggie Branders
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  
Voorname  Anna Breggie
Van  Branders
Geslag  Vroulik
Vader  
Moeder  
# ste kind van vader  0
Noemnaam  Anna Breggie
Geboortedatum  1910-11-15
Geboorteplek  
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2003-8-9
Sterfplek  Dewetsdorp
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Pieter Hermanus Steyn Henning  1933-6-3  Dundee  sterf 2005
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Nicolas Johannes Henning Manlik  Pieter Hermanus Steyn Henning  1935-7-6  2001-2-12
2 Annamarie Henning Vroulik  Pieter Hermanus Steyn Henning  1939-12-9  
Geskiedenis
Sy was die baie bekende romanskrywer “Nan Henning” en eggenote van die oudste Henning man, wat tans in lewe is - Genl-Maj (of oom Piet) Henning van Zastron.
Nageslagte
Anna Breggie Branders
    Nicolas Johannes Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f2.g1.
        Nicola Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f2.g1.h1.
        Veronica Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f2.g1.h2.
    Annamarie Henning  a2.b1.c3.d7.e9.f2.g2.
Fotos

Anna Breggie Henning (gebore Branders) - beter bekend as Nan Henning die bekende Afrikaanse romanskrywer - eggenote van b1.c3.d7.e9.f2. Genl-Maj Pieter Hermanus Steyn Henning
Beskou lys van mense op foto


b1.c3.d7.e9.f2. Pieter Hermanus Steyn Henning * 27-6-1907 en sy vrou Anna Breggie (Nan) Henning (gebore Branders) * 15-11-1910
Beskou lys van mense op foto