Pieter Hendrik Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b9.c1.
Voorname  Pieter Hendrik
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jan Hendrik Henning
Moeder  Martha Sophia Van Der Merwe
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Pieter Hendrik
Geboortedatum  1812-11-5
Geboorteplek  
Doopdatum  1812-12-27
Doopplek  Graaff-Reinet
Sterfdatum  1902-5-13
Sterfplek  Bloemfontein Konsentrasiekamp
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Anna Sophia Jacoba Van Heerden  1833-2-10  Graaff-Reinet   
2 Johanna Margaretha Viljoen  1874-11-30  Boshoff   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Martha Sophia Henning Vroulik  Anna Sophia Jacoba Van Heerden  1845-8  1915-3-24
2 Pieter Hendrik Henning Manlik  Anna Sophia Jacoba Van Heerden  1848-9-24  1900-3-2
3 Anna Sophia Jacoba Henning Vroulik  Anna Sophia Jacoba Van Heerden  1850  
4 Izak Jacobus Henning Manlik  Anna Sophia Jacoba Van Heerden  1852-11-21  1926-6-2
5 Elsie Johanna Henning Vroulik  Anna Sophia Jacoba Van Heerden  1856-2-11  
6 Johanna Hendrina Petronella Henning Vroulik  Anna Sophia Jacoba Van Heerden  1859  
Geskiedenis
Pieter Hendrik is skynbaar soos al die ander kleinkinders van die stamvader in die wyk "Achter de Sneeuwberg" in die Graaff-Reinet (latere Cradock) distrik, nie ver vanaf die Visriviergrens, gebore. In hierdie dae was aanvalle deur die Xhosas op boereplase nog aan die orde van die dag. Daar kan afgelei word dat Pieter Hendrik saam met sy ouers dieper die binneland ingetrek het, soos wat al die trekboere van daardie tyd gedoen het. Tydens hulle omswerwinge het hy sy vroutjie ontmoet. Hulle moes reeds voor 1838 in die sentraal Vrystaat aangeland het, want sy jongste suster is daar in die huwelik bevestig.

Pieter Hendrik en sy gesin het hulle skynbaar in die omgewing van die latere Boshoff gevestig, waar hy 'n veeboer op die plaas Leeupan in die distrik Boshoff was. Na die dood van sy vrou trou hy weer gedurende 1874 op 62-jarige leeftyd met die weduwee Viljoen (52). Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 was hy reeds n man van diep in die tagtig. Toe die Britse magte die Boere vrouens en kinders in konsentrasiekampte begin plaas het, is hy ook in die kamp op Bloemfontein geplaas. Onder die haglike omstandighede wat in hierdie kampe geheers het, sterf hy in die ouderdom van 89 jaar en 6 maande.
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhard Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
\__ Anna Maria Kramer
/¯¯ Jan Hendrik Henning
/¯¯ Gerrit (Gerd) Engelbrecht
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht
\__ Cataharina Elizabeth De Jong
Pieter Hendrik Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Isaac Van Der Merwe
\__ {mvmName}
\__ Martha Sophia Van Der Merwe
/¯¯ {mmvName}
\__ Elsje Johanna Van Heerden
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Pieter Hendrik Henning a2.b9.c1.
    Martha Sophia Henning  a2.b9.c1.d1.
    Pieter Hendrik Henning  a2.b9.c1.d2.
        Pieter Hendrik Henning  a2.b9.c1.d2.e1.
        David Stefanus Henning  a2.b9.c1.d2.e2.
        Izak Jacobus Henning  a2.b9.c1.d2.e3.
        Johannes Jacobus Henning  a2.b9.c1.d2.e4.
        Michiel Petrus Henning  a2.b9.c1.d2.e5.
        Anna Sofia Jacoba Henning  a2.b9.c1.d2.e6.
        Jan Hendrik Henning  a2.b9.c1.d2.e7.
        Johannes Willem Nicolaas Henning  a2.b9.c1.d2.e8.
        Frederik Jacobus Henning  a2.b9.c1.d2.e9.
        Martha Maria Henning  a2.b9.c1.d2.e10.
        Petrus Stephanus Henning  a2.b9.c1.d2.e11.
    Anna Sophia Jacoba Henning  a2.b9.c1.d3.
        Maria Magdalena Gouws  
        Roelof Nicolaas Marthinus Gouws  
        Elsie Johanna Gouws  
    Izak Jacobus Henning  a2.b9.c1.d4.
        Martha Cornelia Jacoba Henning  a2.b9.c1.d4.e1.
        Anna Sophia Jacoba Henning  a2.b9.c1.d4.e2.
        Susara Jacomina Henning  a2.b9.c1.d4.e3.
        Pieter Hendrik Henning  a2.b9.c1.d4.e4.
        Izak Johannes Henning  a2.b9.c1.d4.e5.
        Izak Jacobus Stephanus Henning  a2.b9.c1.d4.e6.
        Johanna Catharina Aletta Henning  a2.b9.c1.d4.e7.
    Elsie Johanna Henning  a2.b9.c1.d5.
        Pieter Hendrik Van Der Merwe  
    Johanna Hendrina Petronella Henning  a2.b9.c1.d6.