Pieter Hendrik Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b9.c1.d4.e4.
Voorname  Pieter Hendrik
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Izak Jacobus Henning
Moeder  Susara Jacomina Van Aswegen
# ste kind van vader  4
Noemnaam  Pieter Hendrik
Geboortedatum  1882-6-12
Geboorteplek  Boshof
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1959-7-15
Sterfplek  Klerksdorp
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Anna Christina Swanepoel      sterf 1923
2 Johanna Aletta (Onbekend)       
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Jacoba Johanna Henning Vroulik  Anna Christina Swanepoel  1923-3-18  
2 Anna Christina Henning Vroulik  Anna Christina Swanepoel  1923-3-18  
3 Izak Jacobus Henning Manlik  Johanna Aletta (Onbekend)    
4 Johanna Aletta Henning Vroulik  Johanna Aletta (Onbekend)    
5 Andreas Jacobus Henning Manlik  Johanna Aletta (Onbekend)  1939-5-3  1999-12-18
Geskiedenis
Pieter Hendrik word groot in die distrik Bultfontein, dog op betreklik jong leeftyd trek hy saam met sy ouers na die plaas Leliespan, in die distrik Lichtenburg. Hy en sy twee broers bedryf ’n gemengde boerdery van mielies, skape en beeste, saam met hulle vader. Hy het op 'n stadium op die plaas "Werk met lus" gewoon. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 dien hy in die Lichtenburg Kommando onder Vdkt Izak Claasen en word in sy been gewond. Hy dien tot aan die einde van die oorlog en het vir die De Zuid-afrikaanse Republiek en Oranje Vrijstaat oorlogs-medalje 1899 – 1902 sowel as die Lint voor verwonding opgedaan gedurende de Anglo-Boere-oorlog 1899 – 1902 gekwalifiseer, maar het nooit daarvoor aansoek gedoen nie.
Voorgeslagte
/¯¯ Jan Hendrik Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
\__ Martha Sophia Van Der Merwe
/¯¯ Izak Jacobus Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Anna Sophia Jacoba Van Heerden
\__ {vmmName}
Pieter Hendrik Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Susara Jacomina Van Aswegen
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Pieter Hendrik Henning a2.b9.c1.d4.e4.
    Jacoba Johanna Henning  a2.b9.c1.d4.e4.f1.
    Anna Christina Henning  a2.b9.c1.d4.e4.f2.
    Izak Jacobus Henning  a2.b9.c1.d4.e4.f3.
    Johanna Aletta Henning  a2.b9.c1.d4.e4.f4.
    Andreas Jacobus Henning  a2.b9.c1.d4.e4.f5.
        Hermina Maria Henning  a2.b9.c1.d4.e4.f5.g1.
        Johanna Aletta Henning  a2.b9.c1.d4.e4.f5.g2.
Fotos

b9.c1.d4.e4. Pieter Hendrik Henning * 1882 en sy eggenote Anna Christina (gebore Swanepoel)
Beskou lys van mense op foto


Seuns en kleinseuns van b9.c1.d4. Izak Jacobus Henning * 1852 en Sara Jacomina (gebore Van Aswegen). V.l.n.r. Izak Jacobus (e4.f3), Izak Jacobus Stephanus (e6), Pieter Hendrik (e5.f8), Pieter Hendrik (e4), Frederik Jacobus (e5.f9), Jacobus Stephanus Johannes (e5.f6), Izak Jacobus (e5.f3.g1) en Izak Jacobus (e5.f3)
Beskou lys van mense op foto