David Stefanus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b9.c1.d2.e2.
Voorname  David Stefanus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Pieter Hendrik Henning
Moeder  Johanna Petronella Jacobs
# ste kind van vader  2
Noemnaam  David Stefanus
Geboortedatum  1871-3-28
Geboorteplek  
Doopdatum  1871-6-11
Doopplek  Boshoff
Sterfdatum  1900-1-6
Sterfplek  Ladysmith
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 N. N. (Onbekend)       
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Davida Stefina Henning Vroulik  N. N. (Onbekend)  1900  1901-8-13
Geskiedenis
Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 dien hy onder Vdkt Georg Meyer in die Heidelberg kommando van die Zuid-Afrikaansche Republiek. Hy sneuwel in gevegte by Ladysmith. In hoofstuk 13 van die Henning Familiekroniek word meer volledige besonderhede oor die geveg waartydens hy gesneuwel het verstrek. Op daardie tydstip het hy op die plaas Tamboekiesfontein in die distrik Heidelberg gewoon. Sy eggenote was ten tye van sy dood slegs 21 jaar oud en hulle het slegs een dogtertjie van ’n jaar oud gehad. Hierdie dogtertjie is in die Heidelberg konsentrasiekamp oorlede. Die enigste rekord van David Stefanus se eggenote is in die argief van die "Director of Burgher Camps" opgespoor. In die register van inwoners van die Heidelberg konsentrasiekamp word haar naam as Daniël Stephanus aangegee. Daar word vermoed dat sy later weer met iemand anders getroud is, gevolglik is haar sterfte onder ’n ander van geregistreer.
Voorgeslagte
/¯¯ Jan Hendrik Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
\__ Martha Sophia Van Der Merwe
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Anna Sophia Jacoba Van Heerden
\__ {vmmName}
David Stefanus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Johanna Petronella Jacobs
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
David Stefanus Henning a2.b9.c1.d2.e2.
    Davida Stefina Henning  a2.b9.c1.d2.e2.f1.