Michiel Petrus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b9.c1.d2.e5. |
Voorname |
|
Michiel Petrus |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Pieter Hendrik Henning |
Moeder |
|
Johanna Petronella Jacobs |
# ste kind van vader |
|
5 |
Noemnaam |
|
Michiel Petrus |
Geboortedatum |
|
1875-12-24 |
Geboorteplek |
|
Boshof |
Doopdatum |
|
1876-1-9 |
Doopplek |
|
Boshof |
Sterfdatum |
|
1959-11-17 |
Sterfplek |
|
Vereeniging |
|
|
|
Geskiedenis |
Michiel Petrus veg gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 aan Boerekant en was een van die bittereinders wat tot aan die einde geveg het. Ten spyte daarvan het hy nie vir die oorlogsmedalje aansoek gedoen nie. Hy was 'n korporaal in die Heidelberg Kommando. Sy eerste eggenote en hulle eerste twee kinders is aanvanklik in die Johannesburg konsentrasiekamp aangehou, waar beide kinders oorlede is. Sy is later na die Heidelberg kamp oorgeplaas. Hulle boer aanvanklik op ’n klein stukkie grond te Blesboklaagte naby Heidelberg Tvl. Gedurende 1910 verhuis hy na Vereeniging en begin by die Unie Staal Korporasie werk, wat toe in aanbou was. Daar het hy vir 44 jaar lank, tot kort voor sy dood, gewerk.
|
|