Geskiedenis |
Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog gedurende Oktober 1899 sluit hy by die Heidelberg kommando aan. Hy dien onder Kmdt Hendrik Campher en neem deel aan gevegte te Elandslaagte, Platrand, Colenso, Modderrivierspoort en talle kleiner skermutselings. Hy dien tot aan die einde van die oorlog
|
|