Johannes Willem Nicolaas Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b9.c1.d2.e8.
Voorname  Johannes Willem Nicolaas
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Pieter Hendrik Henning
Moeder  Johanna Petronella Jacobs
# ste kind van vader  8
Noemnaam  Johannes Willem Nicolaas
Geboortedatum  1887-6-29
Geboorteplek  Boshof
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1962-4-27
Sterfplek  Brakpan
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Hester Maria Catharina Smit  1907-5-14  Heidelberg Tvl  sterf 1959
2 Martha Elizabeth Gesina Marais  1960-2-6  Brakpan   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Anna Catharina Henning Vroulik  Hester Maria Catharina Smit  1912-10-5  
2 Pieter Hendrik Henning Manlik  Hester Maria Catharina Smit  1915-3-18  1992-8-6
Geskiedenis
Met die uitbreek van die Anglo-Boere-oorlog gedurende Oktober 1899 was hy nog maar 12-jaar oud, maar ons vind sy naam in die naamlyste van die Heidelberg Kommando waar hy saam met sy ouer broer Johannes Jacobus Henning onder Vdkt S van As dien. Ongelukkig kon ons geen verdere vermelding van hom in enige ander lyste van krygsgevangenes, medaljelyste, ens vind nie en weet ons nie of hy werklik aan gevegte deelgeneem het en of hy dalk slegs tydelik vir 'n rukkie in 'n ondersteuningsrol aangewend is nie.Ten tye van hy en sy eerste vrou, Hester se huwelik het beide van hulle te Rietspruit, Heidelberg, Tvl gewoon
Voorgeslagte
/¯¯ Jan Hendrik Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
\__ Martha Sophia Van Der Merwe
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Anna Sophia Jacoba Van Heerden
\__ {vmmName}
Johannes Willem Nicolaas Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Johanna Petronella Jacobs
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Johannes Willem Nicolaas Henning a2.b9.c1.d2.e8.
    Anna Catharina Henning  a2.b9.c1.d2.e8.f1.
    Pieter Hendrik Henning  a2.b9.c1.d2.e8.f2.
        Johannes Willem Nicolas Henning  a2.b9.c1.d2.e8.f2.g1.
        Maria Elizabeth Henning  a2.b9.c1.d2.e8.f2.g2.
Fotos

b9.c1.d2.e8. Johannes Willem Nicolaas Henning * 1887 en sy twee kinders, Pieter Hendrik (f2) en Anna Catharina (getroud Boyens)(f1). Voor is drie van sy kleinkinders, Johannes Willem Nicolaas Henning (f2.g1) en Maria Elizabeth Henning (f2.g2) en JWN Boyens
Beskou lys van mense op foto