Stanley Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c8.d8.e1.
Voorname  Stanley
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Olivier Johannes Henning
Moeder  Magdalena Maria Daisy Beeton
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Stanley
Geboortedatum  1904-1-26
Geboorteplek  Damfontein, Aliwal-Noord
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1991-6-28
Sterfplek  Aliwal-Noord
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Dina Margaretha Jacoba Greyling  1928-6-19  Aliwal-Noord  sterf 1989
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Johanna Henning Vroulik  Dina Margaretha Jacoba Greyling  1929-6-30  2014-7-26
2 Olivier Henning Manlik  Dina Margaretha Jacoba Greyling  1930-12-2  2005-1-2
3 Daisy Henning Vroulik  Dina Margaretha Jacoba Greyling  1932-4-23  1998-4-7
4 Dina Margaretha Jacoba Henning Vroulik  Dina Margaretha Jacoba Greyling  1934-4-23  
5 Gideon Stephanus Henning Manlik  Dina Margaretha Jacoba Greyling  1935-10-10  2023-4-12
Geskiedenis
As die oudste seun, moes hy na sy vader se dood gedurende 1918, as 14 jarige, die vadersrol oorneem. Hy neem mettertyd die boerdery op Damfontein by sy moeder oor, dog verkoop die plaas gedurende die vroëe vyftiger jare. 'n Tydperk van meer as 100 jaar wat Damfontein in besit van die Hennings was, kom dus ten einde. Hy gaan boer hierna op die plaas Toekoms, 3 km Suid van Aliwal-Noord en reg langs die bekende Aliwal-Noord warmwaterbronne. Gedurende die sewentiger jare verkoop hy die plaas en hy en sy eggenote gaan vestig hulle op die dorp Aliwal-Noord.
Voorgeslagte
/¯¯ Gert Frans Henning
/¯¯ Olivier Johannes Gerhardus Cornelis Henning
\__ Gerbreg Leviena Olivier
/¯¯ Olivier Johannes Henning
/¯¯ Jan Kotze
\__ Cornelia Susanna Kotze
\__ Martha Johanna Elizabeth Riekert
Stanley Henning
/¯¯ Thomas Beeton
/¯¯ Arthur Beeton
\__ Eliza Barker
\__ Magdalena Maria Daisy Beeton
/¯¯ Jacobus Johannes Vos
\__ Wilhelmina Margaretha Vos
\__ Magdalena Maria Wolhuter
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Stanley Henning a2.b7.c8.d8.e1.
    Johanna Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f1.
        Dina Delport  
        Jan Delport  
        Erlene Delport  
        Hanneli Delport  
        Stanley Delport  
    Olivier Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f2.
        Aletta Petronella Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f2.g1.
        Stanley Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f2.g2.
        Alexander Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f2.g3.
        Diana Margaretha Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f2.g4.
        Olivier Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f2.g5.
    Daisy Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f3.
        Dina Margaretha Jacoba Naudé  
        Cornelia Wilhelmina Naudé  
        Louis Johannes Naudé  
        Magdalena Elizabeth Naudé  
    Dina Margaretha Jacoba Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f4.
        Dienelien De Bruyn  
        Benjamin De Bruyn  
    Gideon Stephanus Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f5.
        Stanley Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f5.g1.
        Wilhelmina Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f5.g2.
        Bernardus Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f5.g3.
Fotos

Maria Magdalena Daisy Henning (gebore Beeton) * 5-1-1877, vrou van b7.c8.d8. Olivier Johannes Henning en haar kinders. Voor v.l.n.r.: Daphne (getroud Harker) * 7-4-1918, Mona (getroud Twigg) * 18-8-1910, Dina Margaretha Jacoba (gebore Greyling) v/v Stanley (e1), moeder Daisy, Enid (getroud Jacobs) * 18-6-1906, Gladys (getroud Truter) * 26-6-1913 en Rubina Theunissa (gebore Naude) v/v Vincent (e5). Agter v.l.n.r: Stanley * 26-1-1904, Leonard * 24-7-1908 en sy vrou Jannetta Sophia H S (gebore Kruger), Barend Jacobus Jacobs *17-6-1896 (M/v Enid), Vincent * 12-9-1911
Beskou lys van mense op foto


Die tweede huis wat b7. Gert Frans Henning gedurende 1850 op die plaas Damfontein, distr Aliwal-Noord gebou het. Die buitekamer is gedurende 1908 aangebou. Die masjien regs van die huis is gebruik om warm water mee te maak. Die twee kinders op die stoep is b7.c8.d8.e1. Stanley * 26-1-1904 en sy suster Enid *1906 (e2)
Beskou lys van mense op foto


‘n Foto geneem op 26 Januarie 1974 met die sewentigste verjaardag van b7.c8.d8.e1. Stanley Henning * 26-1-1904 van hom en sy vrou saam met sy broers en susters. Slegs sy suster Mona * 18-8-1910 (e4) en haar man, wat op daardie stadium in Mufulira, Zambië gewoon het, kon nie bywoon nie. Sittende: Nettie Henning, V/v Leonard (e3), Stanley (e1) en sy vrou Dienie. Staande, v.l.n.r. Vincent (Bill) (e5) en sy vrou Rubina; Gladys (e6) en haar man Giel Truter; Leonard (e3); Bêrend Jacobs en sy vrou Enid (e2) en Daphne (getroud Harker) (e8)
Beskou lys van mense op foto


b7.c8.d8.e1. Stanley Henning *26-1-1904 en sy gesin. Sittende: Olivier (f2) *2-12-1930, moeder Dina Margaretha Jacoba (gebore Greyling) *7-11-1907 met hul eerste kleinkind (die dogter van Johanna (f1) en haar man Daniël Delport), Lewies Naudé, skoonseun en Daniël Delport, skoonseun. Staande: Dina Margaretha Jacoba (f4) *23-4-1934 (getroud De Bruyn), vader Stanley, Gideon Stephanus (f5) *10-10-1935, Daisy (f3) *23-4-1932 (getroud Naudé), Johanna (f1) *30-6-1929 (getroud Delport)
Beskou lys van mense op foto