Enid Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c8.d8.e2.
Voorname  Enid
Van  Henning
Geslag  Vroulik
Vader  Olivier Johannes Henning
Moeder  Magdalena Maria Daisy Beeton
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Enid
Geboortedatum  1906-6-18
Geboorteplek  Damfontein, Aliwal-Noord
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1994-1-20
Sterfplek  Aliwal-Noord
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Barend Jacobus Jacobs  1926-6-15  Aliwal-Noord  sterf 1984
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Michiel Cornelius Jacobs Manlik  Barend Jacobus Jacobs  1928-11-17  
2 Vernon Henning Jacobs Manlik  Barend Jacobus Jacobs  1934-9-15  
Voorgeslagte
/¯¯ Gert Frans Henning
/¯¯ Olivier Johannes Gerhardus Cornelis Henning
\__ Gerbreg Leviena Olivier
/¯¯ Olivier Johannes Henning
/¯¯ Jan Kotze
\__ Cornelia Susanna Kotze
\__ Martha Johanna Elizabeth Riekert
Enid Henning
/¯¯ Thomas Beeton
/¯¯ Arthur Beeton
\__ Eliza Barker
\__ Magdalena Maria Daisy Beeton
/¯¯ Jacobus Johannes Vos
\__ Wilhelmina Margaretha Vos
\__ Magdalena Maria Wolhuter
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Enid Henning a2.b7.c8.d8.e2.
    Michiel Cornelius Jacobs  
        Hester Jacobs  
        Barend Jacobus Jacobs  
        George Org Jacobs  
        Enid Jacobs  
        Janetta Jacobs  
        Michiel Jacobs  
    Vernon Henning Jacobs  
        Martha Hermina Jacobs  
        Elna Enid Jacobs  
        Barend Jacobs  
Fotos

Maria Magdalena Daisy Henning (gebore Beeton) * 5-1-1877, vrou van b7.c8.d8. Olivier Johannes Henning en haar kinders. Voor v.l.n.r.: Daphne (getroud Harker) * 7-4-1918, Mona (getroud Twigg) * 18-8-1910, Dina Margaretha Jacoba (gebore Greyling) v/v Stanley (e1), moeder Daisy, Enid (getroud Jacobs) * 18-6-1906, Gladys (getroud Truter) * 26-6-1913 en Rubina Theunissa (gebore Naude) v/v Vincent (e5). Agter v.l.n.r: Stanley * 26-1-1904, Leonard * 24-7-1908 en sy vrou Jannetta Sophia H S (gebore Kruger), Barend Jacobus Jacobs *17-6-1896 (M/v Enid), Vincent * 12-9-1911
Beskou lys van mense op foto


Die tweede huis wat b7. Gert Frans Henning gedurende 1850 op die plaas Damfontein, distr Aliwal-Noord gebou het. Die buitekamer is gedurende 1908 aangebou. Die masjien regs van die huis is gebruik om warm water mee te maak. Die twee kinders op die stoep is b7.c8.d8.e1. Stanley * 26-1-1904 en sy suster Enid *1906 (e2)
Beskou lys van mense op foto


‘n Foto geneem op 26 Januarie 1974 met die sewentigste verjaardag van b7.c8.d8.e1. Stanley Henning * 26-1-1904 van hom en sy vrou saam met sy broers en susters. Slegs sy suster Mona * 18-8-1910 (e4) en haar man, wat op daardie stadium in Mufulira, Zambië gewoon het, kon nie bywoon nie. Sittende: Nettie Henning, V/v Leonard (e3), Stanley (e1) en sy vrou Dienie. Staande, v.l.n.r. Vincent (Bill) (e5) en sy vrou Rubina; Gladys (e6) en haar man Giel Truter; Leonard (e3); Bêrend Jacobs en sy vrou Enid (e2) en Daphne (getroud Harker) (e8)
Beskou lys van mense op foto