Gideon Stephanus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c8.d8.e1.f5.
Voorname  Gideon Stephanus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Stanley Henning
Moeder  Dina Margaretha Jacoba Greyling
# ste kind van vader  5
Noemnaam  Gideon Stephanus
Geboortedatum  1935-10-10
Geboorteplek  Aliwal-Noord
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2023-4-12
Sterfplek  Strand
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Johanna Wilhelmina Catharina Dippenaar  1957-4-6  Kaapstad  sterf 2020
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Stanley Henning Manlik  Johanna Wilhelmina Catharina Dippenaar  1959-8-6  
2 Wilhelmina Henning Vroulik  Johanna Wilhelmina Catharina Dippenaar  1963-1-31  
3 Bernardus Henning Manlik  Johanna Wilhelmina Catharina Dippenaar  1964-7-3  
Geskiedenis
Giep, soos hy genoem word, word gebore op die plaas Paardevlies, in die Lady Grey distrik as jongste van vyf kinders. Kort na sy geboorte trek sy ouers terug na die familieplaas, Damfontein, in die distrik Aliwal-Noord. Hy voltooi sy skoolopleiding te Aliwal-Noord waar hy uitblink in verskeie sportsoorte en sy junior provinsiale kleure kry in rugby en atletiek.
In 1953 begin hy sy loopbaan by die SA Vervoerdienste in Johannesburg. Na twee jaar word hy na Kaapstad verplaas as tekenaar. Hy dien bykans die res van sy loopbaan in die Kaap en vorder tot senior tekenaar.
In 1957 is hy getroud met Wena Dippenaar van die Paarl en uit die huwelik is twee seuns en ’n dogter gebore.
Giep was verskeie jare leierdiaken. Hy was ook vir etlike jare President van die Suid-Afrikaanse Instituut van Tekenaars, waarvan hy ’n lewenslange lid is. As pluimbalspeler het hy sy provinsiale kleure verwerf as veteraan (bo 40 jaar) en weer in 1987 vir die SA Meesterstoernooi (bo 50 jaar).
Hy is die derde Voorsitter van die Henning Familiebond en dien vanaf 1997 in hierdie posisie to en met sy afsterwe op Woensdag 12 April 2023.
Voorgeslagte
/¯¯ Olivier Johannes Gerhardus Cornelis Henning
/¯¯ Olivier Johannes Henning
\__ Cornelia Susanna Kotze
/¯¯ Stanley Henning
/¯¯ Arthur Beeton
\__ Magdalena Maria Daisy Beeton
\__ Wilhelmina Margaretha Vos
Gideon Stephanus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Gideon Stephanus Greyling
\__ {mvmName}
\__ Dina Margaretha Jacoba Greyling
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Gideon Stephanus Henning a2.b7.c8.d8.e1.f5.
    Stanley Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f5.g1.
        Tamsyn Lee Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f5.g1.h1.
    Wilhelmina Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f5.g2.
    Bernardus Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f5.g3.
        Stephan Gideon Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f5.g3.h1.
        Bernardo Johannes Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f5.g3.h2.
        Lennert Altus Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f5.g3.h3.
Fotos

Die sesde (en eerste Wes-Kaapse) bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond soos verkies op 24 September 1998. Voor v.l.n.r. b7.c8.d8.e3.f3. Wilhelmina Wilkinson (gebore Henning), b7.c8.d8.e1.f5. Gideon Stephanus Henning, b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning, b6.c1.d3.e5.f3.g5.h4. Maria Cornelia Elizabeth Henning.Agter v.l.n.r. b7.c8.d8.e1.f5.g3. Bernardus Henning, b6.c1.d3.e5.f3.g4.h7. Jan Hendrik Henning, b7.c8.d8.e3.f5.g1. Stephanus Rudolf Henning, b7.c8.d8.e3.f5. Stephanus Rudolf Kruger Henning
Beskou lys van mense op foto


b7.c8.d8.e1.f5. Gideon Stephanus Henning *10-10-1935, sy vrou Johanna Wilhelmina Catharina (gebore Dippenaar) * 19-2-1936 en hul kinders, Bernardus * 3-7-1964 (g3), Wilhelmina * 31-1-1963 (g2) en Stanley * 6-8-1959 (g1)
Beskou lys van mense op foto


b7.c8.d8.e1.f5.Gideon Stephanus Henning * 10-10-1935 en sy bruid, Johanna Wilhelmina Cathrina Dippenaar *19-2-1936 op hul troudag, 6-6-1957
Beskou lys van mense op foto


b7.c8.d8.e1. Stanley Henning *26-1-1904 en sy gesin. Sittende: Olivier (f2) *2-12-1930, moeder Dina Margaretha Jacoba (gebore Greyling) *7-11-1907 met hul eerste kleinkind (die dogter van Johanna (f1) en haar man Daniël Delport), Lewies Naudé, skoonseun en Daniël Delport, skoonseun. Staande: Dina Margaretha Jacoba (f4) *23-4-1934 (getroud De Bruyn), vader Stanley, Gideon Stephanus (f5) *10-10-1935, Daisy (f3) *23-4-1932 (getroud Naudé), Johanna (f1) *30-6-1929 (getroud Delport)
Beskou lys van mense op foto