Wilhelmina Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c8.d8.e3.f3.
Voorname  Wilhelmina
Van  Henning
Geslag  Vroulik
Vader  Leonard Henning
Moeder  Jannetta Sophia Hendrina Susanna Kruger
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Wiena
Geboortedatum  1941-4-6
Geboorteplek  Indwe
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Aubrey Arthur Wilkinson  1964-12-19  Brakpan   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Craig Aubrey Wilkinson Manlik  Aubrey Arthur Wilkinson  1966-4-28  
2 Nerina Wilkinson Vroulik  Aubrey Arthur Wilkinson  1967-11-15  
Geskiedenis
Wiena kwalifiseer gedurende 1961 as fisioterapeut. Aanvanklik werk sy in Pretoria en daarna vir 'n tydlank in Pinetown. Gedurende 1981 verhuis sy en haar man, Aubrey, na die Paarl, waar sy aangestel word as die hoof van die Fisioterapie Departement van die Paarl skool vir neuraalgestremdes.
Voorgeslagte
/¯¯ Olivier Johannes Gerhardus Cornelis Henning
/¯¯ Olivier Johannes Henning
\__ Cornelia Susanna Kotze
/¯¯ Leonard Henning
/¯¯ Arthur Beeton
\__ Magdalena Maria Daisy Beeton
\__ Wilhelmina Margaretha Vos
Wilhelmina Henning
/¯¯ Michiel Andries Aucamp Kruger
/¯¯ Stephanus Rudolf Kruger
\__ Jeanetta Sophia Hendrina Susanna Kruger
\__ Jannetta Sophia Hendrina Susanna Kruger
/¯¯ Godlieb Rudolf Bester
\__ Petronella Wilhelmina Scharlotina Bester
\__ Elizabeth Johanna Van Heerden
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Wilhelmina Henning a2.b7.c8.d8.e3.f3.
    Craig Aubrey Wilkinson  
        Aleksi Craig Wilkinson  
    Nerina Wilkinson  
Fotos

b7.c8.d8.e3. Leonard Henning en sy gesin. Voor v.l.n.r. Leonetta (getroud Steyn) f1 * 1936, vader Leonard * 1908, sy eggenote Janetta Sophia Hendrina Susanna (nooi Kruger) * 1911, Olivier Johannes f4 * 1943. Agter v.l.n.r Stephanus Rudolf Kruger f5 * 1946, Wilhelmina (getroud Wilkinson) f3 * 1941 en Sylvia Daisy f6 (getroud Grobler) * 1948
Beskou lys van mense op foto


b7.c8.d8.e3. Leonard Henning * 1908 en al sy kinders en klein kinders. Voor v.l.n.r Stephanus Rudolf Henning f5.g1. * 1972, Corne Grobler s.v f6, Leonard Henning f4.g2. * 1971, Alet Grobler d.v. f6, Ninette Grobler d.v. f6, Cornelia Nicolina Henning f5.g2. * 1975. Middelste ry v.l.n.r. Charlotte (gebore Kleynhans) vrou van f4, Leonetta Henning (getroud Steyn) f1 * 1936, oupa Leonard Henning, sy derde eggenote - Elsie Johanna Evert * 1922, Wilhelmina Henning (getroud Wilkinson) f3 * 1941, Aubrey Wilkinson man van f3 * 1938. Agter v.l.n.r. Janetta Steyn d.v. f1. , Hannelie Nicolette Henning (getroud Swanepoel) f4.g1. * 1969, Olivier Johannes Henning f4 * 1943, Stephanus Rudolf Kruger Henning f5 * 1946, Hester Cornelia (gebore Kleynhans) vrou van f5 * 1950, Sylvia Daisy Henning (getroud Grobler) f6 * 1948, Gert Cornelius Marthinus Grobler man van f6 * 1949, Nerina Wilkinson d.v f3, Graig Wilkinson s.v. f3.
Beskou lys van mense op foto


Die sesde (en eerste Wes-Kaapse) bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond soos verkies op 24 September 1998. Voor v.l.n.r. b7.c8.d8.e3.f3. Wilhelmina Wilkinson (gebore Henning), b7.c8.d8.e1.f5. Gideon Stephanus Henning, b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning, b6.c1.d3.e5.f3.g5.h4. Maria Cornelia Elizabeth Henning.Agter v.l.n.r. b7.c8.d8.e1.f5.g3. Bernardus Henning, b6.c1.d3.e5.f3.g4.h7. Jan Hendrik Henning, b7.c8.d8.e3.f5.g1. Stephanus Rudolf Henning, b7.c8.d8.e3.f5. Stephanus Rudolf Kruger Henning
Beskou lys van mense op foto


b7.c8.d8.e3.f3. Wilhelmina Wilkinson (gebore Henning) * 6-4-1941, haar man Aubrey Arthur Wilkinson *29-8-1938 en hul seun Craig Aubrey * 28-4-1966 en dogter Nerina * 15-11-1967
Beskou lys van mense op foto