Leonetta Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c8.d8.e3.f1.
Voorname  Leonetta
Van  Henning
Geslag  Vroulik
Vader  Leonard Henning
Moeder  Jannetta Sophia Hendrina Susanna Kruger
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Leonie
Geboortedatum  1936-12-10
Geboorteplek  Uitenhage
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Willem Johannes Steyn  1960-10-8  Brakpan  sterf 2010
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Jannetta Sophia Steyn Vroulik  Willem Johannes Steyn  1962-6-27  
Geskiedenis
Kort na Leonie se geboorte op Uitenhage koop haar pa die plaas Caledonia, in die Aliwal-Noord distrik. Sy begin haar skoolloopbaan by ’n plaasskooltjie op die buurplaas, Damfontein (die Henning familieplaas). Die skoolganery het net drie maande gehou, toe die skool sluit. Die volgende jaar is sy terug skool toe te Burgersdorp, waar sy by haar ouma Kruger tuisgegaan het. Sy voltooi egter Sub A en Sub B in een jaar. In Leonie se St 3 jaar verhuis haar ouers na Brakpan. Sy voltooi St 9 en 10 in een jaar en skryf matriek op 16-jarige ouderdom. Sy studeer vir onderwyseres in Johannesburg en gee klas in Tik, Boekhou, Snelskrif en Ekonomie. Toe rekenaars op die voorgrond begin tree, doen sy die nodige omskakeling en sluit haar loopbaan af by die Tegniese Kollege Benoni as lektrise in rekenaarpraktyk.
Leonie is die persoon wat aanvanklik al die tikwerk vir die Henning geslagsregister, die Familiekroniek en die Henning Familiebond Nuusbriewe gedoen het.
Voorgeslagte
/¯¯ Olivier Johannes Gerhardus Cornelis Henning
/¯¯ Olivier Johannes Henning
\__ Cornelia Susanna Kotze
/¯¯ Leonard Henning
/¯¯ Arthur Beeton
\__ Magdalena Maria Daisy Beeton
\__ Wilhelmina Margaretha Vos
Leonetta Henning
/¯¯ Michiel Andries Aucamp Kruger
/¯¯ Stephanus Rudolf Kruger
\__ Jeanetta Sophia Hendrina Susanna Kruger
\__ Jannetta Sophia Hendrina Susanna Kruger
/¯¯ Godlieb Rudolf Bester
\__ Petronella Wilhelmina Scharlotina Bester
\__ Elizabeth Johanna Van Heerden
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Leonetta Henning a2.b7.c8.d8.e3.f1.
    Jannetta Sophia Steyn  
        Leonetta Wendy Lewis  
        Stuart Manfred Lewis  
Fotos

b7.c8.d8.e3. Leonard Henning en sy gesin. Voor v.l.n.r. Leonetta (getroud Steyn) f1 * 1936, vader Leonard * 1908, sy eggenote Janetta Sophia Hendrina Susanna (nooi Kruger) * 1911, Olivier Johannes f4 * 1943. Agter v.l.n.r Stephanus Rudolf Kruger f5 * 1946, Wilhelmina (getroud Wilkinson) f3 * 1941 en Sylvia Daisy f6 (getroud Grobler) * 1948
Beskou lys van mense op foto


b7.c8.d8.e3. Leonard Henning * 1908 en al sy kinders en klein kinders. Voor v.l.n.r Stephanus Rudolf Henning f5.g1. * 1972, Corne Grobler s.v f6, Leonard Henning f4.g2. * 1971, Alet Grobler d.v. f6, Ninette Grobler d.v. f6, Cornelia Nicolina Henning f5.g2. * 1975. Middelste ry v.l.n.r. Charlotte (gebore Kleynhans) vrou van f4, Leonetta Henning (getroud Steyn) f1 * 1936, oupa Leonard Henning, sy derde eggenote - Elsie Johanna Evert * 1922, Wilhelmina Henning (getroud Wilkinson) f3 * 1941, Aubrey Wilkinson man van f3 * 1938. Agter v.l.n.r. Janetta Steyn d.v. f1. , Hannelie Nicolette Henning (getroud Swanepoel) f4.g1. * 1969, Olivier Johannes Henning f4 * 1943, Stephanus Rudolf Kruger Henning f5 * 1946, Hester Cornelia (gebore Kleynhans) vrou van f5 * 1950, Sylvia Daisy Henning (getroud Grobler) f6 * 1948, Gert Cornelius Marthinus Grobler man van f6 * 1949, Nerina Wilkinson d.v f3, Graig Wilkinson s.v. f3.
Beskou lys van mense op foto


b7.c8.d8.e3.f1. Leonetta Steyn (gebore Henning) * 10-12-1936 en haar dogter Jannetta Sophia * 27-6-1962
Beskou lys van mense op foto


b7.c8.d8.e3.f1. Leonetta Henning *10-12-1936 en Willem Johannes Steyn *21-2-1933 se huwelik op 8-10-1960
Beskou lys van mense op foto