Stephanus Rudolf Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c8.d8.e3.f5.g1.
Voorname  Stephanus Rudolf
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Stephanus Rudolf Kruger Henning
Moeder  Hester Cornelia Kleynhans
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Rudolf
Geboortedatum  1972-9-17
Geboorteplek  Voortrekkerhoogte
Doopdatum  1972-10-29
Doopplek  Jan Niemand Park, Pretoria
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Hendrina Helena Slabbert  1995-12-16  Potchefstroom  geskei 2006
2 Eldene Cathrion Skinner  2008-11-1  Bellville-Oos   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Runé Henning Vroulik  Hendrina Helena Slabbert  2002-3-29  
2 Chanté Elizabeth Henning Vroulik  Eldene Cathrion Skinner  2010-5-7  
3 Nicolene Henning Vroulik  Eldene Cathrion Skinner  2013-2-15  
Geskiedenis
Rudolf word gebore in die ou 1 Militêre hospitaal in Voortrekkerhoogte. Sy laerskool loopbaan voltooi hy in Pretoria en nadat sy pa verplaas is na De Aar deur die Suid-Afrikaanse Weermag (ammunisiekorps) voltooi hy sy hoërskoolloopbaan daar.
Na skool gaan studeer hy aan die Potshefstroomse universiteit waar hy sy eerste vrou Heleen ontmoet. Aan die einde van 1995, nadat sy vrou haar studies voltooi het, tree hulle in die huwelik te Potshefstroom. Hy werk hierna vir 'n paar jaar in Germiston, Rivonia (Sandton) en word vanaf 1997 na Kaapstad oorgeplaas. In 2008 tree hy weer in die huwelik met Eldene Skinner, 'n nooi van Stellenbosch.
Rudolf het die rekenarisering van die Henning familiekroniek behartig
Voorgeslagte
/¯¯ Olivier Johannes Henning
/¯¯ Leonard Henning
\__ Magdalena Maria Daisy Beeton
/¯¯ Stephanus Rudolf Kruger Henning
/¯¯ Stephanus Rudolf Kruger
\__ Jannetta Sophia Hendrina Susanna Kruger
\__ Petronella Wilhelmina Scharlotina Bester
Stephanus Rudolf Henning
/¯¯ Nicolaas Jacobus Kleynhans
/¯¯ Nicolaas Jacobus Kleynhans
\__ Charlotte Francina De Wet
\__ Hester Cornelia Kleynhans
/¯¯ Charel Jacob Struwig
\__ Johanna Nickolina Struwig
\__ Catharina Petronella Beyleveld
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Stephanus Rudolf Henning a2.b7.c8.d8.e3.f5.g1.
    Runé Henning  a2.b7.c8.d8.e3.f5.g1.h1.
    Chanté Elizabeth Henning  a2.b7.c8.d8.e3.f5.g1.h2.
    Nicolene Henning  a2.b7.c8.d8.e3.f5.g1.h3.
Fotos

b7.c8.d8.e3. Leonard Henning * 1908 en al sy kinders en klein kinders. Voor v.l.n.r Stephanus Rudolf Henning f5.g1. * 1972, Corne Grobler s.v f6, Leonard Henning f4.g2. * 1971, Alet Grobler d.v. f6, Ninette Grobler d.v. f6, Cornelia Nicolina Henning f5.g2. * 1975. Middelste ry v.l.n.r. Charlotte (gebore Kleynhans) vrou van f4, Leonetta Henning (getroud Steyn) f1 * 1936, oupa Leonard Henning, sy derde eggenote - Elsie Johanna Evert * 1922, Wilhelmina Henning (getroud Wilkinson) f3 * 1941, Aubrey Wilkinson man van f3 * 1938. Agter v.l.n.r. Janetta Steyn d.v. f1. , Hannelie Nicolette Henning (getroud Swanepoel) f4.g1. * 1969, Olivier Johannes Henning f4 * 1943, Stephanus Rudolf Kruger Henning f5 * 1946, Hester Cornelia (gebore Kleynhans) vrou van f5 * 1950, Sylvia Daisy Henning (getroud Grobler) f6 * 1948, Gert Cornelius Marthinus Grobler man van f6 * 1949, Nerina Wilkinson d.v f3, Graig Wilkinson s.v. f3.
Beskou lys van mense op foto


Nasate van Nicolaas Jacobus Kleynhans en sy eggenote Johanna Nickolina Struwig ouers van Charlotte Francina - en Cornelia Nicolina Kleynhans, eggenotes van b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Hohannes - en Stephanus Rudolf Kruger Henning (f5). Voor v.l.n.r moeder Johanna Nickolina Struwig; Chantélle Ainslie, eggenote van Leonard Henning; Rita Kleynhans; b7.c8.d8.e3.f5.g1. Stephanus Rudolf Henning * 1972 en sy eggenote Hendrina Helena Slabbert; b7.c8.d8.e3.f4.g1. Hannelie Nicolette Henning; Charlotte Kleynhans, eggenote van Olivier Henning; Hester Cornelia Kleynhans, eggenote van Stephanus Rudolf Kruger Henning; Hannie Keynhans, b7.c8.d8.e3.f5.g2. Cornelia Nicolina Henning. Agter v.l.n.r. b7.c8.d8.e3.f4.g2. Leonard Henning; Dirk Marits eggenote van Rita Kleynhans; Esra Swanepoel, eggenote van Hannelie Nicolette (links agter haar); b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning; b7.c8.d8.e3.f5 Stephanus Rudolf Kruger Henning; Die foto is geneem op die huwelik van Stephanus Rudolf Henning en sy bruid Hendrina Helena Slabbert op 16 Des 1995.
Beskou lys van mense op foto


Doopfoto van b7.c8.d8.e3.f5.g1.h1 Runé Henning saam met haar ouers Stephanus Rudolf Henning en Hendrina Helena (gebore Slabbert)
Beskou lys van mense op foto


Die sesde (en eerste Wes-Kaapse) bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond soos verkies op 24 September 1998. Voor v.l.n.r. b7.c8.d8.e3.f3. Wilhelmina Wilkinson (gebore Henning), b7.c8.d8.e1.f5. Gideon Stephanus Henning, b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning, b6.c1.d3.e5.f3.g5.h4. Maria Cornelia Elizabeth Henning.Agter v.l.n.r. b7.c8.d8.e1.f5.g3. Bernardus Henning, b6.c1.d3.e5.f3.g4.h7. Jan Hendrik Henning, b7.c8.d8.e3.f5.g1. Stephanus Rudolf Henning, b7.c8.d8.e3.f5. Stephanus Rudolf Kruger Henning
Beskou lys van mense op foto


b7.c8.d8.e3.f5. Stephanus Rudolf Kruger Henning * 1-5-1946, sy vrou Hester Cornelia (gebore Kleynhans) * 17-12-1950 en hul seun Stephanus Rudolf * 17-9-1972 en dogter Cornelia Nicolina * 14-2-1975
Beskou lys van mense op foto


D067. b7.c8.d8.e3.f5.g1. Stephanus Rudolf Henning * 17-9-1972, sy vrou Eldene Cathrion Skinner *26-5-1972 en Rudolf se drie kinders: Runé *29-3-2002 (uit sy eerste huwelik), Chanté Elizabeth *7-5-2010 en Nicolene *15-2-2013
Beskou lys van mense op foto