Stephanus Rudolf Kruger Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c8.d8.e3.f5.
Voorname  Stephanus Rudolf Kruger
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Leonard Henning
Moeder  Jannetta Sophia Hendrina Susanna Kruger
# ste kind van vader  5
Noemnaam  Fanie
Geboortedatum  1946-5-1
Geboorteplek  Aliwal-Noord
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2020-6-18
Sterfplek  Kuilsrivier
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Hester Cornelia Kleynhans  1970-5-2  Brakpan   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Stephanus Rudolf Henning Manlik  Hester Cornelia Kleynhans  1972-9-17  
2 Cornelia Nicolina Henning Vroulik  Hester Cornelia Kleynhans  1975-2-14  
Geskiedenis
Kort na Fanie se geboorte te Aliwal-Noord verhuis sy ouers na Brakpan. Hy voltooi sy skoolloopbaan aan die Hoër Tegniese Skool Benoni en begin in 1964 as vakleerling Draaier-masjinis by die SA Spoorweë werk. Gedurende 1971 kry hy ’n departementele oorplasing na die SA Weermag, waar hy as ’n Ammunisie-passer en-keurder aangestel word. Hy doen diens te Pretoria, De Aar en Somerset-Wes. Hy tree uit diens gedurende 1997.
Fanie se eggenote, Hettie is ’n jonger suster van sy broer, Olivier se eggenote. Haar voorsate word by f4. aangedui. Hettie was orreliste van verskeie NG - en Gereformeerde gemeentes in Brakpan, Pretoria, De Aar en Bellville.
Die oggend van 16 Junie 2020 kry Fanie 'n massiewe beroerte by sy huis in Kuilsrivier en word na 2 Militêre Hospitaal, Wynberg afgevoer, waar hy op 18 Junie 2020 sterf.
Voorgeslagte
/¯¯ Olivier Johannes Gerhardus Cornelis Henning
/¯¯ Olivier Johannes Henning
\__ Cornelia Susanna Kotze
/¯¯ Leonard Henning
/¯¯ Arthur Beeton
\__ Magdalena Maria Daisy Beeton
\__ Wilhelmina Margaretha Vos
Stephanus Rudolf Kruger Henning
/¯¯ Michiel Andries Aucamp Kruger
/¯¯ Stephanus Rudolf Kruger
\__ Jeanetta Sophia Hendrina Susanna Kruger
\__ Jannetta Sophia Hendrina Susanna Kruger
/¯¯ Godlieb Rudolf Bester
\__ Petronella Wilhelmina Scharlotina Bester
\__ Elizabeth Johanna Van Heerden
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Stephanus Rudolf Kruger Henning a2.b7.c8.d8.e3.f5.
    Stephanus Rudolf Henning  a2.b7.c8.d8.e3.f5.g1.
        Runé Henning  a2.b7.c8.d8.e3.f5.g1.h1.
        Chanté Elizabeth Henning  a2.b7.c8.d8.e3.f5.g1.h2.
        Nicolene Henning  a2.b7.c8.d8.e3.f5.g1.h3.
    Cornelia Nicolina Henning  a2.b7.c8.d8.e3.f5.g2.
Fotos

Fanie (b7.c8.d8.e3.f5.) en Hettie (gebore Kleynhans) op hul huwelik in 1970
Beskou lys van mense op foto


b7.c8.d8.e3. Leonard Henning en sy gesin. Voor v.l.n.r. Leonetta (getroud Steyn) f1 * 1936, vader Leonard * 1908, sy eggenote Janetta Sophia Hendrina Susanna (nooi Kruger) * 1911, Olivier Johannes f4 * 1943. Agter v.l.n.r Stephanus Rudolf Kruger f5 * 1946, Wilhelmina (getroud Wilkinson) f3 * 1941 en Sylvia Daisy f6 (getroud Grobler) * 1948
Beskou lys van mense op foto


b7.c8.d8.e3. Leonard Henning * 1908 en al sy kinders en klein kinders. Voor v.l.n.r Stephanus Rudolf Henning f5.g1. * 1972, Corne Grobler s.v f6, Leonard Henning f4.g2. * 1971, Alet Grobler d.v. f6, Ninette Grobler d.v. f6, Cornelia Nicolina Henning f5.g2. * 1975. Middelste ry v.l.n.r. Charlotte (gebore Kleynhans) vrou van f4, Leonetta Henning (getroud Steyn) f1 * 1936, oupa Leonard Henning, sy derde eggenote - Elsie Johanna Evert * 1922, Wilhelmina Henning (getroud Wilkinson) f3 * 1941, Aubrey Wilkinson man van f3 * 1938. Agter v.l.n.r. Janetta Steyn d.v. f1. , Hannelie Nicolette Henning (getroud Swanepoel) f4.g1. * 1969, Olivier Johannes Henning f4 * 1943, Stephanus Rudolf Kruger Henning f5 * 1946, Hester Cornelia (gebore Kleynhans) vrou van f5 * 1950, Sylvia Daisy Henning (getroud Grobler) f6 * 1948, Gert Cornelius Marthinus Grobler man van f6 * 1949, Nerina Wilkinson d.v f3, Graig Wilkinson s.v. f3.
Beskou lys van mense op foto


Nasate van Nicolaas Jacobus Kleynhans en sy eggenote Johanna Nickolina Struwig ouers van Charlotte Francina - en Cornelia Nicolina Kleynhans, eggenotes van b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Hohannes - en Stephanus Rudolf Kruger Henning (f5). Voor v.l.n.r moeder Johanna Nickolina Struwig; Chantélle Ainslie, eggenote van Leonard Henning; Rita Kleynhans; b7.c8.d8.e3.f5.g1. Stephanus Rudolf Henning * 1972 en sy eggenote Hendrina Helena Slabbert; b7.c8.d8.e3.f4.g1. Hannelie Nicolette Henning; Charlotte Kleynhans, eggenote van Olivier Henning; Hester Cornelia Kleynhans, eggenote van Stephanus Rudolf Kruger Henning; Hannie Keynhans, b7.c8.d8.e3.f5.g2. Cornelia Nicolina Henning. Agter v.l.n.r. b7.c8.d8.e3.f4.g2. Leonard Henning; Dirk Marits eggenote van Rita Kleynhans; Esra Swanepoel, eggenote van Hannelie Nicolette (links agter haar); b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning; b7.c8.d8.e3.f5 Stephanus Rudolf Kruger Henning; Die foto is geneem op die huwelik van Stephanus Rudolf Henning en sy bruid Hendrina Helena Slabbert op 16 Des 1995.
Beskou lys van mense op foto


Die sesde (en eerste Wes-Kaapse) bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond soos verkies op 24 September 1998. Voor v.l.n.r. b7.c8.d8.e3.f3. Wilhelmina Wilkinson (gebore Henning), b7.c8.d8.e1.f5. Gideon Stephanus Henning, b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning, b6.c1.d3.e5.f3.g5.h4. Maria Cornelia Elizabeth Henning.Agter v.l.n.r. b7.c8.d8.e1.f5.g3. Bernardus Henning, b6.c1.d3.e5.f3.g4.h7. Jan Hendrik Henning, b7.c8.d8.e3.f5.g1. Stephanus Rudolf Henning, b7.c8.d8.e3.f5. Stephanus Rudolf Kruger Henning
Beskou lys van mense op foto


b7.c8.d8.e3.f5. Stephanus Rudolf Kruger Henning * 1-5-1946, sy vrou Hester Cornelia (gebore Kleynhans) * 17-12-1950 en hul seun Stephanus Rudolf * 17-9-1972 en dogter Cornelia Nicolina * 14-2-1975
Beskou lys van mense op foto