Leonard Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c8.d8.e3.f4.g2.
Voorname  Leonard
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Olivier Johannes Henning
Moeder  Charlotte Francina Kleynhans
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Leonard
Geboortedatum  1971-5-22
Geboorteplek  Voortrekkerhoogte
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Chantélle Ainslie  1995-2-4  Wierdapark   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Lenélle Henning Vroulik  Chantélle Ainslie  1998-1-23  
2 Heinrich Johannes Henning Manlik  Chantélle Ainslie  2004-2-9  
Geskiedenis
Hy voltooi sy skoolloopbaan te Wierdapark, Verwoerdburg, waarna hy sy nasionale diensplig aan die Infanterieskool, Oudtshoorn begin. Hy word gekeur vir leieropleiding en voltooi sy diensplig as Tweede Luitenant by 111 Bataljon, Ermelo - die Swazibataljon. Hy sluit hierna by die Staandemag aan en word aangestel by die Kollege vir Opvoedkundige Tegnologie, waar hy waardevolle ondervinding opdoen en ’n groot bydrae lewer in die ontwikkeling van stelsels vir volwasse onderrig in die nuwe SA Weermag wat sedert 1994 tot stand gekom het. Intussen studeer hy deeltyds in Personeelbestuur (mannekrag ontwikkeling) aan die Technicon RSA en verwerf eers ’n diploma en daarna ’n B Tech graad.
Met die rang van Kaptein bedank hy uit die Weermag en begin sy eie besigheid in die bedryf van plantbestuursprogramme.
Voorgeslagte
/¯¯ Olivier Johannes Henning
/¯¯ Leonard Henning
\__ Magdalena Maria Daisy Beeton
/¯¯ Olivier Johannes Henning
/¯¯ Stephanus Rudolf Kruger
\__ Jannetta Sophia Hendrina Susanna Kruger
\__ Petronella Wilhelmina Scharlotina Bester
Leonard Henning
/¯¯ Nicolaas Jacobus Kleynhans
/¯¯ Nicolaas Jacobus Kleynhans
\__ Charlotte Francina De Wet
\__ Charlotte Francina Kleynhans
/¯¯ Charel Jacob Struwig
\__ Johanna Nickolina Struwig
\__ Catharina Petronella Beyleveld
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Leonard Henning a2.b7.c8.d8.e3.f4.g2.
    Lenélle Henning  a2.b7.c8.d8.e3.f4.g2.h1.
    Heinrich Johannes Henning  a2.b7.c8.d8.e3.f4.g2.h2.
Fotos

b7.c8.d8.e3. Leonard Henning * 1908 en al sy kinders en klein kinders. Voor v.l.n.r Stephanus Rudolf Henning f5.g1. * 1972, Corne Grobler s.v f6, Leonard Henning f4.g2. * 1971, Alet Grobler d.v. f6, Ninette Grobler d.v. f6, Cornelia Nicolina Henning f5.g2. * 1975. Middelste ry v.l.n.r. Charlotte (gebore Kleynhans) vrou van f4, Leonetta Henning (getroud Steyn) f1 * 1936, oupa Leonard Henning, sy derde eggenote - Elsie Johanna Evert * 1922, Wilhelmina Henning (getroud Wilkinson) f3 * 1941, Aubrey Wilkinson man van f3 * 1938. Agter v.l.n.r. Janetta Steyn d.v. f1. , Hannelie Nicolette Henning (getroud Swanepoel) f4.g1. * 1969, Olivier Johannes Henning f4 * 1943, Stephanus Rudolf Kruger Henning f5 * 1946, Hester Cornelia (gebore Kleynhans) vrou van f5 * 1950, Sylvia Daisy Henning (getroud Grobler) f6 * 1948, Gert Cornelius Marthinus Grobler man van f6 * 1949, Nerina Wilkinson d.v f3, Graig Wilkinson s.v. f3.
Beskou lys van mense op foto


Nasate van Nicolaas Jacobus Kleynhans en sy eggenote Johanna Nickolina Struwig ouers van Charlotte Francina - en Cornelia Nicolina Kleynhans, eggenotes van b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Hohannes - en Stephanus Rudolf Kruger Henning (f5). Voor v.l.n.r moeder Johanna Nickolina Struwig; Chantélle Ainslie, eggenote van Leonard Henning; Rita Kleynhans; b7.c8.d8.e3.f5.g1. Stephanus Rudolf Henning * 1972 en sy eggenote Hendrina Helena Slabbert; b7.c8.d8.e3.f4.g1. Hannelie Nicolette Henning; Charlotte Kleynhans, eggenote van Olivier Henning; Hester Cornelia Kleynhans, eggenote van Stephanus Rudolf Kruger Henning; Hannie Keynhans, b7.c8.d8.e3.f5.g2. Cornelia Nicolina Henning. Agter v.l.n.r. b7.c8.d8.e3.f4.g2. Leonard Henning; Dirk Marits eggenote van Rita Kleynhans; Esra Swanepoel, eggenote van Hannelie Nicolette (links agter haar); b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning; b7.c8.d8.e3.f5 Stephanus Rudolf Kruger Henning; Die foto is geneem op die huwelik van Stephanus Rudolf Henning en sy bruid Hendrina Helena Slabbert op 16 Des 1995.
Beskou lys van mense op foto


b7.c8.d8.e3.f4.g2. Leonard Henning en sy vrou Chantélle (gebore Ainslie)
Beskou lys van mense op foto


b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning *14-12-1943 en familie. Agter v.l.n.r. Esra Swanepoel en Hannelie Nicolette Swanepoel (gebore Henning) * 28-5-1969 (g1), Chantelle Henning (gebore Ainslie) en Leonard Henning * 22-5-1971 (g2).Voor: Olivier Johannes Henning * 14-12-1943, Lenélle Henning * 23-1-1998 (g2.h1), Esra Louis Swanepoel * 4-5-1997, Esté Swanepoel * 1-6-1999, Charlotte Francina Henning (gebore Kleynhans) * 25-6-1948
Beskou lys van mense op foto


b7.c8.d8.e3.f4.g2. Leonard Henning * 22-5-1971, sy vrou Chantelle (gebore Ainslie) * 21-9-1971, Lenélle (h1) * 23-1-1998 en Heinrich Johannes (h2) * 9-2-2004
Beskou lys van mense op foto