Olivier Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c8.d8.e1.f2.
Voorname  Olivier
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Stanley Henning
Moeder  Dina Margaretha Jacoba Greyling
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Olivier
Geboortedatum  1930-12-2
Geboorteplek  Aliwal-Noord
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2005-1-2
Sterfplek  Aliwal-Noord
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Aletta Henriëtta De Kock  1958-10-10  Aliwal-Noord   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Aletta Petronella Henning Vroulik  Aletta Henriëtta De Kock  1959-12-16  
2 Stanley Henning Manlik  Aletta Henriëtta De Kock  1961-10-20  
3 Alexander Henning Manlik  Aletta Henriëtta De Kock  1964-5-5  
4 Diana Margaretha Henning Vroulik  Aletta Henriëtta De Kock  1966-5-18  
5 Olivier Henning Manlik  Aletta Henriëtta De Kock  1971-11-25  
Geskiedenis
Olivier (of Boet, soos hy deur al sy familie genoem is) begin sy skoolopleiding by ’n plaasskool op die plaas Nimwegen, in die distrik Aliwal-Noord en hy voltooi sy skoolloopbaan aan die Tegniese Skool Oos-London. In 1948 doen hy St 9 en 10 in een jaar en word aangewys as hoofseun van hierdie groot seunsskool.
Januarie 1949 begin hy ’n loopbaan as vliegtuig werktuigkundige by die Suid-Afrikaanse Lugdiens. Gedurende hierdie tyd werk hy eers in Germiston, toe Palmietfontein en daarna by Jan Smuts Lughawe. Hy bedank in Maart 1953 en gaan boer saam met sy pa op die plaas Toekoms, Aliwal-Noord distrik, vir ’n jaar lank.
In April 1954 begin hy as passer-en-draaier te werk vir die groep Frazers & Chalmers by hul uraanmyne te Welkom, Virginia en Orkney. Vanaf Januarie 1957 tot Junie 1958 stuur Frazers & Chalmers hom vir dieselfde doel na hulle myne in Noord-Rhodesië (nou Zambië).
In Junie 1957 ontmoet hy Letitia (Aletta Henriëtta) De Kock op sy tuisdorp, Aliwal-Noord. Hulle tree op 10 Oktober 1958 in die huwelik.
Vanaf Julie 1958 werk hy as werktuigkundige en werkswinkelvoorman vir onderskeidelik Manning& Patterson, die Afdelingsraad en James Weir.
In 1961 koop hy die plaas Oosterlig, digby die Aliwal-Noord warmwaterbronne. Die plaas was op daardie stadium ’n kaal stuk grond, wat hom £25 per morg gekos het. Hy boer egter deeltyds terwyl hy steeds met sy voltydse betrekking voortgaan. Vanaf Junie 1973 werk hy vir die Departement Landbou Tegniese Dienste te Aliwal-Noord - eers as werktuigkundige en vanaf 1975 as Senior Voorsieningsadministrasieklerk.
Letitia werk tot en met haar aftrede gedurende 1999 vir die Poskantoor te Aliwal-Noord.
Voorgeslagte
/¯¯ Olivier Johannes Gerhardus Cornelis Henning
/¯¯ Olivier Johannes Henning
\__ Cornelia Susanna Kotze
/¯¯ Stanley Henning
/¯¯ Arthur Beeton
\__ Magdalena Maria Daisy Beeton
\__ Wilhelmina Margaretha Vos
Olivier Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Gideon Stephanus Greyling
\__ {mvmName}
\__ Dina Margaretha Jacoba Greyling
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Olivier Henning a2.b7.c8.d8.e1.f2.
    Aletta Petronella Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f2.g1.
    Stanley Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f2.g2.
        Heinrich George Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f2.g2.h1.
        Anél Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f2.g2.h2.
    Alexander Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f2.g3.
        Letitia Salome Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f2.g3.h1.
        Henriette Petronella Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f2.g3.h2.
    Diana Margaretha Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f2.g4.
    Olivier Henning  a2.b7.c8.d8.e1.f2.g5.
Fotos

Vier Olivier's Henning v.l.n.r. b7.c8.d5.e1.f1.g3. Olivier Johannes Henning * 2-5-1956, b7.c8.d8.e1.f2. Olivier Henning * 2-12-1930, b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning * 14-12-1943 en b7.c8.d8.e1.f2.g5. Olivier Henning * 25-11-1971
Beskou lys van mense op foto


b7.c8.d8.e1.f2. Olivier Henning * 2-12-1930 met twee van sy kleinkinders, links Letitia Salome * 30-11-1988, oudste dogter van Alexander (g3) en Heinrich George * 11-3-1988, oudste seun van Stanley (g2)
Beskou lys van mense op foto