Olof Abraham Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d12.e2.
Voorname  Olof Abraham
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Alwyn Petrus Henning
Moeder  Martha Aletta Vorster
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Olof Abraham
Geboortedatum  1871-5-1
Geboorteplek  Aliwal-Noord
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1928-11-4
Sterfplek  Johannesburg
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Anna Margaritha Johanna Maria Steenkamp    Schweizer-Reneke   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Anna Maria Magdalena Elizabeth Henning Vroulik  Anna Margaritha Johanna Maria Steenkamp    
2 Martha Aletta Henning Vroulik  Anna Margaritha Johanna Maria Steenkamp    
3 Elsie Henning Vroulik  Anna Margaritha Johanna Maria Steenkamp  1916-7-29  
4 Alwyn Petrus Henning Manlik  Anna Margaritha Johanna Maria Steenkamp  1920-10-3  1942-3-19
Geskiedenis
Hy en sy broer Jan Hendrik (e1) was 'n tweeling. Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 gedurende Oktober 1899 sluit hy en al sy broers by die Bloemhof Kommando van Kmdt Tollie De Beer aan. Hy dien onder Vdkt Mausman en neem deel aan gevegte te Kimberley, Magersfontein, Rooiwal, Silkaatsnek en verskeie ander. Hy dien tot aan die einde van die oorlog en het die rang van Korporaal beklee. Van sy agt broers het een gedurende die oorlog gesneuwel, vier is gewond, twee is krygsgevangene geneem (insluitende een van die gewondes) en een het ernstig siek op kommando geword. Slegs hy en een broer het ongeskonde deur die oorlog gekom, hoewel almal alles wat hulle besit het, gedurende die oorlog verloor het.
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Jan Hendrik Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Alwyn Petrus Henning
/¯¯ Jacobus Du Plessis
\__ Anna Magdalena Du Plessis
\__ Petronella Magdalena (Onbekend)
Olof Abraham Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Olof Abraham Vorster
\__ {mvmName}
\__ Martha Aletta Vorster
/¯¯ {mmvName}
\__ Elsje Swanepoel
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Olof Abraham Henning a2.b1.c3.d12.e2.
    Anna Maria Magdalena Elizabeth Henning  a2.b1.c3.d12.e2.f1.
    Martha Aletta Henning  a2.b1.c3.d12.e2.f2.
    Elsie Henning  a2.b1.c3.d12.e2.f3.
    Alwyn Petrus Henning  a2.b1.c3.d12.e2.f4.
Fotos

b1.c3.d12. Alwyn Petrus Henning * 17-1-1848 en sy gesin wat ernstig deur die Anglo-Boere-oorlog (ABO)geraak is. Van hul nege seuns sneuwel een, vier word gewond, twee (insluitende een van die gewondes) word krygsgevangene geneem en een word ernstig siek op kommando. Agter: e8 Frederik * 1880, hy sneuwel; e3 Alwyn Petrus * 1872, krygsgevangene; e7 Jacobus Daniël Stephanus * 1878, veg tot einde van oorlog; e5 Johannes Gerhardus * 1875, word ernstig siek op kommando; e4 Johannes Hendrik * 1873, gewond. Middel: e2 Olof Abraham * 1871, veg tot einde van oorlog; e1 Jan Hendrik * 1871, gewond; vader Alwyn en moeder Martha Henning; e6 Elsje * 1876. Voor: e9 Christiaan Rudolf * 1882, gewond en krygsgevangene; e10 Pieter Johannes * 1883, as 16-jarige gewond
Beskou lys van mense op foto