Jan Hendrik Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d12.e1.
Voorname  Jan Hendrik
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Alwyn Petrus Henning
Moeder  Martha Aletta Vorster
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Jan Hendrik
Geboortedatum  1871-5-1
Geboorteplek  Aliwal-Noord
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1963-7-5
Sterfplek  Geysdorp
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Elsie Sophia Susarah Nel       
3 Anna Myburgh       
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Alwyn Petrus Henning Manlik  Elsie Sophia Susarah Nel  1896-11-30  1958-7-1
2 Hendrik Christoffel Henning Manlik  Elsie Sophia Susarah Nel  1901-2-5  1958-5-26
Geskiedenis
Jan Hendrik is een van 'n tweeling - kyk e2. Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 woon hulle op die plaas Doornbult in die Bloemhof (Schweizer Reneke) distrik. Gedurende die oorlog dien hy in die Bloemhof Kommando onder Vdkt Mausman. Tydens die slag van Colenso op 15 Desember 1899 word hy ernstig verwond toe 'n koeël sy linkerlong deurboor. Hy is hierna in die hospitaal te Jacobsdal verpleeg. Een van sy jonger broers sneuwel en drie van sy ander broers word ook tydens die oorlog gewond.
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Jan Hendrik Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Alwyn Petrus Henning
/¯¯ Jacobus Du Plessis
\__ Anna Magdalena Du Plessis
\__ Petronella Magdalena (Onbekend)
Jan Hendrik Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Olof Abraham Vorster
\__ {mvmName}
\__ Martha Aletta Vorster
/¯¯ {mmvName}
\__ Elsje Swanepoel
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Jan Hendrik Henning a2.b1.c3.d12.e1.
    Alwyn Petrus Henning  a2.b1.c3.d12.e1.f1.
        Jan Hendrik Henning  a2.b1.c3.d12.e1.f1.g1.
        Johannes Albertus Henning  a2.b1.c3.d12.e1.f1.g2.
        Anna Cecilia Henning  a2.b1.c3.d12.e1.f1.g3.
        Elsie Sophia Susara Henning  a2.b1.c3.d12.e1.f1.g4.
        Alwyn Petrus Henning  a2.b1.c3.d12.e1.f1.g5.
        Jan Daniël Henning  a2.b1.c3.d12.e1.f1.g6.
    Hendrik Christoffel Henning  a2.b1.c3.d12.e1.f2.
        Elsie Sophia Susarah Henning  a2.b1.c3.d12.e1.f2.g1.
Fotos

b1.c3.d12.e1. Jan Hendrik Henning * 1-5-1871 en eggenote Elsie Sophia Susarah (gebore Nel)
Beskou lys van mense op foto


b1.c3.d12. Alwyn Petrus Henning * 17-1-1848 en sy gesin wat ernstig deur die Anglo-Boere-oorlog (ABO)geraak is. Van hul nege seuns sneuwel een, vier word gewond, twee (insluitende een van die gewondes) word krygsgevangene geneem en een word ernstig siek op kommando. Agter: e8 Frederik * 1880, hy sneuwel; e3 Alwyn Petrus * 1872, krygsgevangene; e7 Jacobus Daniël Stephanus * 1878, veg tot einde van oorlog; e5 Johannes Gerhardus * 1875, word ernstig siek op kommando; e4 Johannes Hendrik * 1873, gewond. Middel: e2 Olof Abraham * 1871, veg tot einde van oorlog; e1 Jan Hendrik * 1871, gewond; vader Alwyn en moeder Martha Henning; e6 Elsje * 1876. Voor: e9 Christiaan Rudolf * 1882, gewond en krygsgevangene; e10 Pieter Johannes * 1883, as 16-jarige gewond
Beskou lys van mense op foto