Johannes Hendrik Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d12.e4.
Voorname  Johannes Hendrik
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Alwyn Petrus Henning
Moeder  Martha Aletta Vorster
# ste kind van vader  4
Noemnaam  Johannes Hendrik
Geboortedatum  1873-11-1
Geboorteplek  Aliwal-Noord
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1941-8-19
Sterfplek  Schweizer-Reneke
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Anna Sophia Pelser  1908-12-22  Zastron  sterf 1928
2 Jacoba Maria Kotze    Schweizer-Reneke   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Catharina Maria Henning Vroulik  Jacoba Maria Kotze  1938-10-18  
2 Alewyn Petrus Henning Manlik  Jacoba Maria Kotze  1941-6-8  
Geskiedenis
Met die aanvang van die Tweede Vryheidsoorlog gedurende Oktober 1899 sluit hy by die Pretoria Kommando aan en dien onder Kmdt Liebenberg. Hy neem deel aan gevegte te Donkerhoek (naby Pretoria), Silkaatsnek, Nooitgedacht en Vlakfontein. Gedurende September 1901 word hy tydens gevegte aan die Maricorivier gewond en krygsgevangene geneem. Hy word tot aan die einde van die oorlog in die hospitaal te Johannesburg verpleeg. De Zuid-afrikaanse Republiek en Oranje Vrijstaat oorlogs-medalje 1899 – 1902 plus die lint voor verwonding is na 1920 aan hom togeken.
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Jan Hendrik Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Alwyn Petrus Henning
/¯¯ Jacobus Du Plessis
\__ Anna Magdalena Du Plessis
\__ Petronella Magdalena (Onbekend)
Johannes Hendrik Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Olof Abraham Vorster
\__ {mvmName}
\__ Martha Aletta Vorster
/¯¯ {mmvName}
\__ Elsje Swanepoel
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Johannes Hendrik Henning a2.b1.c3.d12.e4.
    Catharina Maria Henning  a2.b1.c3.d12.e4.f1.
    Alewyn Petrus Henning  a2.b1.c3.d12.e4.f2.
        Johannes Hendrik Henning  a2.b1.c3.d12.e4.f2.g1.
        Marinda Henning  a2.b1.c3.d12.e4.f2.g2.
        Gilliam Johannes Henning  a2.b1.c3.d12.e4.f2.g3.
Fotos

b1.c3.d12. Alwyn Petrus Henning * 17-1-1848 en sy gesin wat ernstig deur die Anglo-Boere-oorlog (ABO)geraak is. Van hul nege seuns sneuwel een, vier word gewond, twee (insluitende een van die gewondes) word krygsgevangene geneem en een word ernstig siek op kommando. Agter: e8 Frederik * 1880, hy sneuwel; e3 Alwyn Petrus * 1872, krygsgevangene; e7 Jacobus Daniël Stephanus * 1878, veg tot einde van oorlog; e5 Johannes Gerhardus * 1875, word ernstig siek op kommando; e4 Johannes Hendrik * 1873, gewond. Middel: e2 Olof Abraham * 1871, veg tot einde van oorlog; e1 Jan Hendrik * 1871, gewond; vader Alwyn en moeder Martha Henning; e6 Elsje * 1876. Voor: e9 Christiaan Rudolf * 1882, gewond en krygsgevangene; e10 Pieter Johannes * 1883, as 16-jarige gewond
Beskou lys van mense op foto