Pieter Johannes Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d12.e10.
Voorname  Pieter Johannes
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Alwyn Petrus Henning
Moeder  Martha Aletta Vorster
# ste kind van vader  10
Noemnaam  Pieter Johannes
Geboortedatum  1883-8-7
Geboorteplek  Elandshoek, Aliwal-Noord
Doopdatum  1883-11-25
Doopplek  
Sterfdatum  1952-4-15
Sterfplek  Smithville, Vryburg
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Maria Elizabeth Henn      sterf 1956
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Alewyn Petrus Henning Manlik  Maria Elizabeth Henn  1910-9-30  1977-5-1
2 Maria Elizabeth Henning Vroulik  Maria Elizabeth Henn  1915-2-25  
3 Martha Aletta Henning Vroulik  Maria Elizabeth Henn  1917-6-30  1959-3-10
4 Cornelius Jacobus Henning Manlik  Maria Elizabeth Henn  1919-11-7  
Geskiedenis
Tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 is hy, as 'n sestienjarige seun, lid van die Bloemhof Kommando onder bevel van Kmdt De Beer wat aan die offensief van die Boere aan die Westelike front in die omgewing van Kimberley deelgeneem het. Hy word op 11-12-1899 gedurende die slag van Magersfontein, by Scholtznek, in sy linker knie gewond. Hy is in die hospitaal in die hooflaer te Modderrivier verpleeg.
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Jan Hendrik Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Alwyn Petrus Henning
/¯¯ Jacobus Du Plessis
\__ Anna Magdalena Du Plessis
\__ Petronella Magdalena (Onbekend)
Pieter Johannes Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Olof Abraham Vorster
\__ {mvmName}
\__ Martha Aletta Vorster
/¯¯ {mmvName}
\__ Elsje Swanepoel
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Pieter Johannes Henning a2.b1.c3.d12.e10.
    Alewyn Petrus Henning  a2.b1.c3.d12.e10.f1.
        Pieter Johannes Van Rooyen Henning  a2.b1.c3.d12.e10.f1.g1.
        Petronella Johanna Henning  a2.b1.c3.d12.e10.f1.g2.
        Mariëtta Elizabeth Henning  a2.b1.c3.d12.e10.f1.g3.
    Maria Elizabeth Henning  a2.b1.c3.d12.e10.f2.
    Martha Aletta Henning  a2.b1.c3.d12.e10.f3.
    Cornelius Jacobus Henning  a2.b1.c3.d12.e10.f4.
        Pieter Johannes Henning  a2.b1.c3.d12.e10.f4.g1.
        James Stephenson Henning  a2.b1.c3.d12.e10.f4.g2.
        Marianne Henning  a2.b1.c3.d12.e10.f4.g3.
Fotos

b1.c3.d12. Alwyn Petrus Henning * 17-1-1848 en sy gesin wat ernstig deur die Anglo-Boere-oorlog (ABO)geraak is. Van hul nege seuns sneuwel een, vier word gewond, twee (insluitende een van die gewondes) word krygsgevangene geneem en een word ernstig siek op kommando. Agter: e8 Frederik * 1880, hy sneuwel; e3 Alwyn Petrus * 1872, krygsgevangene; e7 Jacobus Daniël Stephanus * 1878, veg tot einde van oorlog; e5 Johannes Gerhardus * 1875, word ernstig siek op kommando; e4 Johannes Hendrik * 1873, gewond. Middel: e2 Olof Abraham * 1871, veg tot einde van oorlog; e1 Jan Hendrik * 1871, gewond; vader Alwyn en moeder Martha Henning; e6 Elsje * 1876. Voor: e9 Christiaan Rudolf * 1882, gewond en krygsgevangene; e10 Pieter Johannes * 1883, as 16-jarige gewond
Beskou lys van mense op foto