Johannes Gerhardus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d12.e5.
Voorname  Johannes Gerhardus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Alwyn Petrus Henning
Moeder  Martha Aletta Vorster
# ste kind van vader  5
Noemnaam  Johannes Gerhardus
Geboortedatum  1875-5-26
Geboorteplek  Aliwal-Noord
Doopdatum  1875-7-10
Doopplek  
Sterfdatum  1952-6-2
Sterfplek  Pietersburg
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Elizabeth Susanna Alberta Johanna Peebles    Vryburg   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Andries Stephanus Dique Henning Manlik  Elizabeth Susanna Alberta Johanna Peebles    
2 Alwyn Petrus Henning Manlik  Elizabeth Susanna Alberta Johanna Peebles  1907-3-3  
3 John Caimie Henning Manlik  Elizabeth Susanna Alberta Johanna Peebles  1910-2-22  
4 Johannes Gerhardus Henning Manlik  Elizabeth Susanna Alberta Johanna Peebles  1914-7-19  
5 Johannes Gerhardus Henning Manlik  Elizabeth Susanna Alberta Johanna Peebles  1916-4-21  1978-12-17
6 Helen Isabella Henning Vroulik  Elizabeth Susanna Alberta Johanna Peebles  1918-1-9  
Geskiedenis
Gedurende September 1899, 'n maand voor die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog, sluit hy by die Bloemhof Kommando van Kmdt De Beer aan. Hy doen aanvanklik diens in die omgewing van Vryburg. Hy neem deel aan gevegte te Rooilaagte, Twee Rivieren, Magersfontein, die 7 Maart 1900 veldslag teen Lord Methuen en vele ander kleiner gevegte in die distrikte Klerksdorp, Wolmaranstad, Bloemhof en Vryburg. Terwyl op kommando doen hy koors op en word op 28 April 1900 in die hospitaal te Christiana opgeneem. Hy dien tot aan die einde van die oorlog.
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Jan Hendrik Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Alwyn Petrus Henning
/¯¯ Jacobus Du Plessis
\__ Anna Magdalena Du Plessis
\__ Petronella Magdalena (Onbekend)
Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Olof Abraham Vorster
\__ {mvmName}
\__ Martha Aletta Vorster
/¯¯ {mmvName}
\__ Elsje Swanepoel
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Johannes Gerhardus Henning a2.b1.c3.d12.e5.
    Andries Stephanus Dique Henning  a2.b1.c3.d12.e5.f1.
    Alwyn Petrus Henning  a2.b1.c3.d12.e5.f2.
        Anna Johanna Catharina Henning  a2.b1.c3.d12.e5.f2.g1.
        Johannes Gerhardus Henning  a2.b1.c3.d12.e5.f2.g2.
    John Caimie Henning  a2.b1.c3.d12.e5.f3.
    Johannes Gerhardus Henning  a2.b1.c3.d12.e5.f4.
    Johannes Gerhardus Henning  a2.b1.c3.d12.e5.f5.
        Johannes Gerhard Henning  a2.b1.c3.d12.e5.f5.g1.
    Helen Isabella Henning  a2.b1.c3.d12.e5.f6.
Fotos

b1.c3.d12. Alwyn Petrus Henning * 17-1-1848 en sy gesin wat ernstig deur die Anglo-Boere-oorlog (ABO)geraak is. Van hul nege seuns sneuwel een, vier word gewond, twee (insluitende een van die gewondes) word krygsgevangene geneem en een word ernstig siek op kommando. Agter: e8 Frederik * 1880, hy sneuwel; e3 Alwyn Petrus * 1872, krygsgevangene; e7 Jacobus Daniël Stephanus * 1878, veg tot einde van oorlog; e5 Johannes Gerhardus * 1875, word ernstig siek op kommando; e4 Johannes Hendrik * 1873, gewond. Middel: e2 Olof Abraham * 1871, veg tot einde van oorlog; e1 Jan Hendrik * 1871, gewond; vader Alwyn en moeder Martha Henning; e6 Elsje * 1876. Voor: e9 Christiaan Rudolf * 1882, gewond en krygsgevangene; e10 Pieter Johannes * 1883, as 16-jarige gewond
Beskou lys van mense op foto