Geskiedenis |
Gedurende die Tweede Wêreldoorlog is hy ingedeel by die Suid-Afrikaanse magte wat in Noord-Afrika diens doen. Hy sterf op 19-3-1942, as gevolg van beserings wat hy aan sy kop en bene opgedoen het tydens 'n ongeluk wat op 20-10-1941 te Alexandria, Egipte plaasgevind het.
|
|