Geskiedenis |
Hy word na sy vader se jonger broer (b7.) vernoem. Na sy troue het hy self as trekboer, op verskillende plekke in die gebied, "Over de Koloniale Grens" gewoon, o.a. Bethulie en Smithfield,voordat hy hom te Boshof gevestig het. Hy moes ook, soos alle ander inwoners van die gebied oorkant die grens, sy kinders in die naaste kerk, wat in daardie dae Colesberg was, gaan doop.
|
|