Gert Frans Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b5.c5.d4.e1. |
Voorname |
|
Gert Frans |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Gert Frans Henning |
Moeder |
|
Levina Catharina Kruger |
# ste kind van vader |
|
1 |
Noemnaam |
|
Gert Frans |
Geboortedatum |
|
1866-2 |
Geboorteplek |
|
|
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1922-12-23 |
Sterfplek |
|
Pretoria |
|
|
|
Geskiedenis |
Hy boer op die plaas Yzervarkfontein in die Smithfield distrik. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 dien hy in die Smithfield Kommando, maar word saam met ongeveer 4 000 burgers wat deel van die gevegsmag van Genl Prinsloo was op 30 Julie 1900 na gevegte by Fouriesburg krygsgevangene geneem en in die Diyatalawa Krygsgevangenekamp op Ceylon aangehou.
|
|