Christiaan Johannes Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
|
|
|
Geskiedenis |
Hulle woon op die plaas Kareeplaas, distrik Boshof . Gedurende die Anglo-Boere-oorlog dien hy onder Kmdt van Schalkwyk van die Boshof Kommando en dien tot die einde van die oorlog. Vir een of ander rede het hy nie vir die De Zuid-afrikaanse Republiek en Oranje Vrijstaat oorlogs-medalje 1899 – 1902 aansoek gedoen nie.
|
|