Johannes Philippus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c5.d7.e6.
Voorname  Johannes Philippus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Willem Johannes Henning
Moeder  Maria Susanna Elizabeth Johanna Kruger
# ste kind van vader  6
Noemnaam  Johannes Philippus
Geboortedatum  1881-10-29
Geboorteplek  Strydfontein, Smithfield
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1914-2-17
Sterfplek  
Geskiedenis
Ongetroud. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 woon hy op die plaas Lorensa in die Smithfield distrik. Hy dien in die Smithfield Kommando - Slikspruit Veldkornetskap, maar word op 30 Julie 1900 saam met ongeveer 4000 burgers van die gevegsmag van Genl Prinsloo by Fouriesburg krygsgevangene geneem en in die krygsgevangenekamp op Ceylon gevange gehou
Voorgeslagte
/¯¯ Jacobus Cornelis Henning
/¯¯ Gert Frans Henning
\__ Cornelia Johanna Muller
/¯¯ Willem Johannes Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Hester Susanna Francina Myburgh
\__ {vmmName}
Johannes Philippus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Johannes Lodewyk Kruger
\__ {mvmName}
\__ Maria Susanna Elizabeth Johanna Kruger
/¯¯ {mmvName}
\__ Maria Susanna Elizabeth Johanna Verster
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder