Gerrit Frans Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c5.d6.e3.
Voorname  Gerrit Frans
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jacobus Henning
Moeder  Anna Maria Van Niekerk
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Gert
Geboortedatum  1877-7-1
Geboorteplek  Boshof
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1927-5-21
Sterfplek  Boksburg
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Susarah Johanna Elizabeth (Onbekend)    Pretoria   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Maria Elizabeth Christina Henning Vroulik  Susarah Johanna Elizabeth (Onbekend)    
2 Anna Maria Henning Vroulik  Susarah Johanna Elizabeth (Onbekend)    
3 Gerritina Fransina Henning Vroulik  Susarah Johanna Elizabeth (Onbekend)  1915-5-19  
4 Petronella Johanna Maria Henning Vroulik  Susarah Johanna Elizabeth (Onbekend)  1919-1-15  
5 Barendina Johanna Henning Vroulik  Susarah Johanna Elizabeth (Onbekend)  1921-2-27  
Geskiedenis
Hy was slegs 1,71 meter lank en het ligte hare en blou oë gehad. Op 1-6-1896 sluit hy by die Staatsartillerie van die Zuid Afrikaansche Republiek aan. Hy neem vanaf September 1898 tot Januarie 1899 deel aan die Magato ekspedisie. Op 21-3-1899 word hy na die rang van korporaal bevorder. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 neem hy deel aan gevegte te Dundee, Ladysmith, Tugela, Spioenkop, Moledrif, Bosrant, Tafelkop, Rietspruit, Kliprivier, Donkerhoek, Dalmanutha en verskeie ander gevegte. Gedurende die oorlog is hy na die rang van Opperwachtmeester (Sersant-Majoor) bevorder.
Voorgeslagte
/¯¯ Jacobus Cornelis Henning
/¯¯ Gert Frans Henning
\__ Cornelia Johanna Muller
/¯¯ Jacobus Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Hester Susanna Francina Myburgh
\__ {vmmName}
Gerrit Frans Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Anna Maria Van Niekerk
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Gerrit Frans Henning a2.b5.c5.d6.e3.
    Maria Elizabeth Christina Henning  a2.b5.c5.d6.e3.f1.
    Anna Maria Henning  a2.b5.c5.d6.e3.f2.
    Gerritina Fransina Henning  a2.b5.c5.d6.e3.f3.
    Petronella Johanna Maria Henning  a2.b5.c5.d6.e3.f4.
    Barendina Johanna Henning  a2.b5.c5.d6.e3.f5.
Fotos

b5.c5.d6.e3. Opper Wachtmeester Gerrit Frans Henning * Jun 1877 (links), die enigste Henning wat 'n beroepsoldaat in die ZAR Staatsartillerie gedurende die Tweede Vryheidsoorlog was. Regs op foto is Jan Grabe en agter Natie (Ignatius Johannes Jacobus) Muller
Beskou lys van mense op foto