Willem Johannes Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b5.c5.d7.e4. |
Voorname |
|
Willem Johannes |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Willem Johannes Henning |
Moeder |
|
Maria Susanna Elizabeth Johanna Kruger |
# ste kind van vader |
|
4 |
Noemnaam |
|
Willem Johannes |
Geboortedatum |
|
1876-12-17 |
Geboorteplek |
|
Smithfield |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1953-4-22 |
Sterfplek |
|
Bloemfontein |
|
|
|
Geskiedenis |
Willem boer op die plaas Klipplaatfontein in die Smithfield distrik. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902, terwyl hy op kommando was, brand Britse soldate sy plaashuis af en vernietig alles op die plaas. Na die oorlog moes hy alles weer van voor af opbou.
|
|